Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
43 Lutie Katz"Vriendelike mense, genoeg om te doen en sien. Alles wat jy nodig het om jou die vakansie te laat geniet. Nie uitermatig besig nie, so jy kan lekker rustig verkeer."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Walk Gastekamers"Hermanus is 'n fees van 'n dorp. Daar is heerlike inkopiewinkels, kunswinkels, markies en verskillende eetplekke wat almal se smaak en sak sal pas. Walvistyd lewe Hermanus behoorlik. Almal moet in hul leeftyd hierdie fantastiese dorp besoek."
De Kelders, Escape From Cape Town
Whale Cove Self-catering"Ek wil met alle geweld daar kom woon! Dit is 'n rustige, mooi en skoon plek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Fynbos Holiday House"Ons is mal oor Kleinmond en kuier al vir die afgelope 36 jaar daar! Daar is baie vir toeriste om te sien en te ervaar."
Swellendam, Escape From Cape Town
Arumvale Country Retreat"Pragtige dorp met baie interessante museum."
Montagu, Escape From Cape Town
Bon Accord Farm Cottages"Pragtige dorp, het baie lekker daar gekuier. Skoon strate, lekker winkels. Alles wat mens nodig het."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Albatross Cottage"'n Baie rustige asemrowende kusdorpie met baie vriendelike mense. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Amazing Grace B&B"Baie mooi en netjies en skoon. Heerlike om te gaan stap 'n mens voel altyd veilig."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
#Dlyfhoudt"Die restaurante is fantastiese ondervindinge. Die strande en strate is baie skoon. Die Spar het ons verwagtinge oortref. "
Witsand, Escape From Cape Town
Blue Bayou at the Breede River Lodge"Ons het bietjie rondgery daar en mense daar is baie vriendelik."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosch Guest House"In ag genome dat dit die laaste week van die skoolvakansie was, was dit relatief stil. "
Worcester, Escape From Cape Town
Suites on 74"Ek is 'n boorling van Worcester en kan die plek definitief aanbeveel. Daar is baie besienswaardighede en die ligging is sentraal geleë."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Die omgewing rondom Rawsonville is pragtig en daar is goeie geriewe binne 'n kort afstand in Worcester beskikbaar indien mens dit sou benodig."
Swellendam, Escape From Cape Town
Klein Plasie Cottage"Het altyd net verby gery tot ons daar tuis gegaan het. Wonderlike dorpie. Soveel om te sien en te waardeer. 'n Plek wat diep in jou hart kruip!"
Worcester, Escape From Cape Town
Esperance Farmstay @ Vineyard"Generally speaking, we encountered so many friendly and welcoming people, mainly on wine farms and at restaurants. Country folk are warm and inviting, and as a destination from Cape Town the drive was pleasant and not too far."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Atlantic Loft"Geen, behalwe dat die wegbreek die moeite werd was en dit was die perfekte plek vir 'n wegbreek. "
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"The place is nicely situated and the surroundings was awesome."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Pragtig vir 'n naweek se wegkom uit die stad."
Langebaan, Escape From Cape Town
Holiday Guest House Langebaan"Langebaan is beslis een van die aangename vakansieoorde om in te bly. Daar is baie besienswaardighede en bied beslis waarde vir jou geld."
Port Owen, Escape From Cape Town
Heron's Haven"Street names not visible on all street corners, difficult to locate at night time. Water ways very clean, and well-kept, and birdlife an extra bonus. "