Huisie op die Koppie
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Hierdie pragtige selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig is in Franskraal, 15 min vanaf Gansbaai. Dié vissersdorpie bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos haaikyk, voetslaanroetes en heerlike restaurante. Die vakansiehuis is 5 minute se stap van die strand af.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed is nie ingesluit nie, maar kan teen 'n ekstra fooi voorsien word. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die leefarea het gemaklike banke, wat 'n slaapbank insluit, asook 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n eetkamer met genoeg sitplek.
Daar is braaigeriewe in die leefarea en buite wat gaste kan gebuik.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n alarmstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisie op die Koppie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fouchestraat 2, Franskraal, Gansbaai, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang