Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"It was an eyeopener to us as it was our first visit to the area. It's really a nice area to visit especially to people interested in winery. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Paternoster has become a favourite destination. The idyllic town's endless beach is absolutely beautiful. We enjoy the peace that Paternoster has to offer. "
"Twee weke is nie genoeg om net 'n fraksie te ervaar van wat Paarl/Wellington kan bied nie!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"Pragtige plekkie! Mens moet darem net ten minste 1 keer hier kom vertoef!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Chez James"Dis 'n stunning awesome vakansieplekkie, sal dit aanbeveel vir almal!"
Courtrai, Escape From Cape Town
Thula"Courtai is sentraal in Paarl geleë met wingerde langsaan en die taalmonument naby. Dis 'n rustige buurt wat maklike toegang tot die erfenisryke hoofstraat het. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Knot4Sail"Doen jouself 'n guns en huur 'n kano vroegoggend, voor die wind opkom en gaan roei in die lagoon, dit was 'n fantastiese ervaring! "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Sep se Plek"Franschhoek is seker een van die mooiste plekke om te besoek, die wyntrem moet gedoen word deur enige besoeker, dit is baie rustig, skoon en vriendelike mense. Ag, as ek maar so gelukkie met die die lotto kan kry sal dit vir seker op my aftreelysie wees."
Montagu, Escape From Cape Town
@ Echeveria"Mooi omgewing en vriendelike mense. Lekker gedroogde vrugte. Die lekkerste pannekoek met hoenderlewer geëet by Die Kloof Padstal. Kan dit aanbeveel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Selfcatering not avaialbe"Kom die laaste 4 jaar en sal hierdie tradisie voortsit!"
Pearly Beach, Escape From Cape Town
AJ's in Pearly"Pearly Beach is ’n heerlike, stil en rustige vakansiedorpie. Pragtige skoon strande, walviskyk, visvang, fietsry. Oulike 2 winkeltjies met alles wat jy benodig."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
24 Fonteinstreet"'n Weggesteekte klein juweel wat om elke hoek iets interessant oplewer. Baie restaurant om van te kies. "
Big Bay, Escape From Cape Town
19 Azure on Big Bay"Big Bay is trendy en vibey. Kinders het boogie-board gery en vir 'n surf-les gegaan. Daar was kite surfing ook."
Hermanus, Escape From Cape Town
Ocean View @ Hermanus"Very lovely place to visit and get some nice ocean view."
Caledon, Escape From Cape Town
Zooop Guest House"A very quiet and relaxing atmosphere. Typical countryside little town. Love it."
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Lig Huis"Hermanus is definitief a juweeltjie van Suid-Afrika met van die mooiste kusareas in die wêreld. 'n Besliste weerkuierplekkie."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Bed@Art"Pragtige dorp met lekker eet- en koffieplekke. Die Hessequa-musiekfees in September is 'n belewenis en word sterk aanbeveel. "