Sea Views
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois-singel 20, Jacobsbaai, 7382, Wes-Kaap
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Views bied selfsorg-akkommodasie in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié bekoorlike dorpie spog met ongerepte strande en pragtige fynbos en bied die perfekte geleentheid vir visvang, duik, seil en lang wandelinge.
Sea Views bied akkommodasie in die hoofhuis en die vakansiewoonstel wat vas aan die hoofhuis is, maar wel sy eie ingang het.
Die hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea.
Die vakansiewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rhuda Elana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Frans Du Bois-singel 20, Jacobsbaai, 7382, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Views het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frans Du Bois-singel 20, Jacobsbaai, 7382, Wes-Kaap