Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Escape From Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town

Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.

Paternoster, Escape From Cape Town

Bokkoms Guest Flat

"Pragtige plekkie, maar na ses saans geen kafee nie."

Montagu, Escape From Cape Town

Rose Cottage

"One of the jewels of the Western Cape in our opinion."

Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town

Jo-Jo Cottages

"Maak al die pragtige, verwaarloosde geskiedkundige geboue reg! Die ou groot hoekhuis oorkant die parkeerplein wat tans ontsier word met 'n klomp verwaarloosde plante in lelike vuil plastiekverfhouers verdien aandag. Blykbaar was dit op n stadium 'n biblioteek. Oulike eetplekke en vriendelike mense. "

Myburgh Park, Escape From Cape Town

Best-View Loft Woonstel

"A centralised connection to a lot of tourist attractions. Warm, friendly interactions were to be found along every route."

Caledon, Escape From Cape Town

Burlamien Blyplek

"Clean town, friendly staff at shops, however you can still see the difference in infrastructure within the poorer areas. Roads are terrible to drive in and having such torrid stormy weather made the driving bad. "

Longacres Country Estate, Escape From Cape Town

Long Acres Bahamas Accommodation

"Nice quite open spaces if you're into that. I loved it. Good break away from city life. Estate is beautiful. People are friendly and helpful. "

Jongensfontein, Escape From Cape Town

Amazing Modern Beach House

"Hier kan tyd nog vir 'n rukkie stilstaan en die fokus is die see. Pragtige omgewing."

Greyton, Escape From Cape Town

The Lady Grace

"Lekker rustige dorp! Kan stap na winkels!"

Paternoster, Escape From Cape Town

Duifie

"An absolute gem of a place, however I was disappointed at the high cost to eat out. I was hoping to be able to taste the local cuisine each of the 6 nights we spent there. Not to mention the exorbitant pricing on alcohol. Some places are making 400% mark up."

Bredasdorp, Escape From Cape Town

A Piece of Life

"Vriendelike mense orals in dorp."

Yzerfontein, Escape From Cape Town

Zeehuijs

"Heerlike strand vir stap. Oulike eetplekkies. Als lekker naby aan mekaar."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Once Upon A Tide

"Ons is woonagtig in 'n kusdorp, maar Jacobsbaai hou 'n ander bekoring in! "

Tulbagh, Escape From Cape Town

Rustic Private Cottage

"Tulbagh is 'n pragtige dorp wat ek en my man al op verskeie geleenthede besoek het. Wat dit nog 'n beter maak is die feit dat ons hondjie altyd vriendelik ontvang word deur dorpenaars en daar is verskeie restaurante en wynplase wat ons klein baba, 'n Yorkie, met ope arms ontvang."

Barrydale, Escape From Cape Town

Treasure Chest

"Dis 'n pragtige dorpie as jy alleen is of met jou metgesel om te ervaar, maar met tieners raak dit moeilik want hulle wil meer dinge hê om te doen."

Jacobs Bay, Escape From Cape Town

Abalone Guest House

"Dis definitief die mooiste dorpie met die pragtigste sonsondergange en strande/baaie aan die Weskus. "

Greyton, Escape From Cape Town

Maybrook Guestique

"Greyton is een van daardie "moet" bestemmings op jou reis-lysie! Die dorpie gee daardie knus en warm gevoel. Ons het heerlik gekuier ten spyte van die baie reën en die windstorm."

Witsand, Escape From Cape Town

Hoekhuis

"Perfekte plek as jy net wil ontspan en recharge. "

Uniepark, Escape From Cape Town

Rozenbergh Akkommodasie

"Lekker naby en sentraal, maar tog rustige area."

Tulbagh, Escape From Cape Town

Brandwag

"Quiet town, plenty of nice wineries and Buchanan craft beer."

Montagu, Escape From Cape Town

Abigail's Garden Cottage

"We love Montagu. It's a relaxing town with some wine tasting available. Good restaurants and friendly people. "

Tulbagh, Escape From Cape Town

Schalkenbosch Wine Estate

"Beautiful town with lots of culture and beautiful museums. "

Greyton, Escape From Cape Town

The Earthy Inn

"Mooiste dorpie. Ons het die rustigheid en natuurskoon baie geniet."

Pringle Bay, Escape From Cape Town

Peaceful Breakaway

"Pringlebaai is 'n juweel! As mens berg en see optimaal wil ervaar, moet jy soontoe gaan! Daar lê ook 'n bekoring daarin dat al die strate nie geteer is nie. Ons was absoluut verras deur die klein sakesentrum met wonderlike restaurante, koffiewinkels en Deli's. Die wegneemete-viswinkel is een van die bestes wat ons nog teëgekom het. Ons sal graag weer en weer na hierdie lieflike plekkie met sy helder winter sonskyndae wil terugkeer."

Onrus, Escape From Cape Town

OnsRus

"Onrus is a laid back, quaint beach town. A nice surfer crowd and very friendly people, down to earth and not so touristy like Hermanus. Great walking paths, 7 min drive to the new mall, small lagoon for swimming at the main beach that stays warmer than the sea. Great local restaurants and coffees shops. I love the relaxed, easy going vibe of Onrus. "

Page
Page 564 - Showing 16891 to 16920

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers