Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Hacienda Felicia"It's a very quiet upmarket area and you feel so safe around it."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Living Water"A beautiful place to use as a base for exploring the broader South African west coast. There are no major shops in Jacobsbaai, but West Coast Mall is only 12 km away. If you are in search of some peace and quiet, this is definitely one of the nicest places to find it."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Branders Accommodation"Die dorp is nie orals so netjies nie, maar daar is baie lekker restaurante met uitgebreide spyskaarte: Isabellas, Weskus kombuis en natuurlik die Muisbosskerm is baie gewild."
Worcester, Escape From Cape Town
Wykeham"Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin."
Still Bay East, Escape From Cape Town
Osler Place"Hierdie plek is beslis aan te bevele vir enige vakansieganger."
Vermont, Escape From Cape Town
Hill House Cottage"Vermont is 'n baie mooi plekkie en goed onderhou. Daar is 'n restaurant wat 'n goeie menu het. Die mooiste stappies langs die see. Net lekker herinneringe. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Braeside Guest House"Die dorp het 'n baie interessante geskiedenis en daar is ook verskeie goeie restaurante in die dorp. Daar is ook verskeie, goeie wynplase in die omgewing en die Tradouwpas is pragtig en 'n fees om te ry! "
Paternoster, Escape From Cape Town
Cala Mondrago"Mooi plek met baie oulike winkels en atmosfeer. Net jammer oor die petty crime wat besig is om bietjie hand uit te ruk."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Mia"Langebaan should be a favourite destination for every traveller, breathtaking scenery, friendly and welcoming hospitality. The coffee shops and restaurants are truly customer friendly with hands on managers on duty at all times. Love Langebaan long time. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Potters Rest Studio 1"Lovely little town with beautiful beach. Well worth a visit."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Albatross No. 5"Het Bird Island baie geniet, sal besoekers aanraai om dit in hul planne te sit as hulle daar sou vakansie hou. Ajay's definitief vir hulle lekker wegneem vis en chips asook burgers."
Sandbaai , Escape From Cape Town
The Ocean Villa"Ons is nou verlief op Sandbaai, dit was ons eerste besoek en definitief nie die laaste. Mal oor die rustige dorpie met sy pragtige see-uitsig en lieflike staproete en paadjies."
Paternoster, Escape From Cape Town
Starfish"It should be a 5-star-destination, but we were warned of petty theft and to be aware, which was disheartening. Hope they overcome the theft situation."
Voëlklip, Escape From Cape Town
The Nantucket"In 'n vreedsame gedeelte, weg van die verkeer en geraas van restaurante."
Paternoster, Escape From Cape Town
Nieuview Cottages"I recommended the place to friends and family. Very beautiful place."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Dassieklip"Dit bly een van ons gunsteling plekke om te besoek."
Golden Mile, Escape From Cape Town
Skye Beach House"Veilig, rustig, mooi, skoon en rustige omgewing. Werklik 'n plek waar kinders veilig in die strate en op die strand kan speel en baljaar en die dolfyne wat ons die hele naweek vermaak het. Sou wat wou gee om hier te kon bly vir altyd."
Paternoster, Escape From Cape Town
Gezellig"Stop/go currently in progress between Paternoster and Vredenburg. The Paternoster Express closes early over weekends should you need last min items form the shop. "