Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Very quiet town, so if you want to visit a busy pub, its going to disappoint."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
@Hello Apartment"Melkbosstrand is 'n pragtige plek met die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg in agtergrond."
Velddrif, Escape From Cape Town
Flaminkhuisie"Dit is 'n baie rustige plek, met mense wat baie vriendelik en hulpvaardig is. Dit is waar, ons voel of ons daar kan gaan bly enige tyd van die jaar. Kom gerus en ervaar die rustige lewe."
Agulhas, Escape From Cape Town
Potpourri Stay"Een van my gunstelingkusdorpe waar 'n mens darem nog van tyd tot tyd iets vang van die kant af as jy rotshengelaar is."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Du Toit Self-catering"Gansbaai is 'n heerlike dorpie en sal ons beslis weer sien."
Mykonos, Escape From Cape Town
Argo Cabin"Op hierdie stadium is die twee restaurante wat by die marina was gesluit en word daar gewerk aan die gebou . Dit beperk die ontspanningsaktiwiteite by Mykonos aansienlik."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Sea-renity"Baie spesiaal om te beleef, ‘n besonderse Weskusdorpie."
De Doorns, Escape From Cape Town
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Miskien meer eetplekke om van te kies."
Kleinmond, Escape From Cape Town
35 at DF Strauss Street"Kleinmond is a lovely town and there are friendly people."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Friendly people and beautiful surroundings."
De Kelders, Escape From Cape Town
Stanford's Cove Villa"Baie nice area met ongelooflike vriendelike mense."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Volkshuijs"Die omgewing is so mooi en daar is baie omgewings-juwele om te ontdek."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Seeperdjie @ Lieflappie"Very quite, no shops available on a Sunday afternoon, unless you go to the service station."
Hermanus, Escape From Cape Town
Mile's End"Al het Hermanus ongelooflik uitgebrei die afgelope jare is die vakansiedorp-atmosfeer nog steeds daar. "
Still Bay West, Escape From Cape Town
29 On Church"Lieflik en stil (buite seisoen) en veilige omgewing. Besighede beskik oor meeste benodigdhede. Standard Bank, Absa en FNB het kitsbanke daar. "