Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Malmesbury, Escape From Cape Town
SuNel's Guest Rooms"Pragtige dorp met baie om te doen in die omgewing."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"It's an interesting place to visit. Visit Rooibos Tea factory shop. Very impressed with its solar powered mall."
McGregor, Escape From Cape Town
Pepper Tree Cottage"Was ons derde besoek aan McGregor, sal definitief weer gaan. "
Atlantic Beach Golf Estate, Escape From Cape Town
Melkbosstrand Apartment"Puik bestemming wat sy sterre werd is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Hart-se-Punt"Rustige dorpie, wil ook nie sê jy moenie kanse waag nie, maar dit wel geniet. Respekvolle mense en baie stresvry."
Port Owen, Escape From Cape Town
Aloe Aloe"Quiet little town. Beautiful homes and beaches, clean and friendly people."
Paternoster, Escape From Cape Town
Shalom"Kan nogal steurend wees as daar elke uur of so 'n man verbykom wat onwettige kreef en/of mossels probeer smous."
Port Owen, Escape From Cape Town
Teddy's Oase"Port Owen is volgens my mening 'n opgegradeerde area wat 'n goeie beleggingsopsie is. Die huise in die omgewing is almal duursaam en goed versorg. Al ry die E-watch (buurtwag) voertuie daar rond sou ek tog aanbeveel dat die ingange na Port Owen Marine meer soos 'n kompleks bestuur word. Met 'n getroue wag wat kontrole hou wie daar in en uit. "
Stanford, Escape From Cape Town
Osborne Cottages"Pragtige dorp met baie om te doen. Hoë-kwaliteit restaurante en wynplase om te besoek in die nabye omgewing."
"Ons is bekend met die Overberg en dit is een van die beste plekke om jou siel te laat rus. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Seafront Home"Beautiful sea views, lots to do on site and in surrounding areas. Our family bonding session was exactly what I wanted it to be."
Witsand, Escape From Cape Town
Little Kokomo at The Breede River Lodge"Daar is niks woorde om die plek te beskryf nie."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Only the traffic makes it difficult to enter and exit the roads at Paradyskloof."
Worcester, Escape From Cape Town
22 on Frere"Pragtige berge en omgewing, goed geleë, puik restaurante en winkels."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Vindoux Guest Farm & Spa"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."