Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Franskraal, Escape From Cape Town
Melkboom Self-Catering Villa"Pragtige dorpie met vriendelike mense. Beste plek om uit te rus."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vasbyt"Ons het die naweek in Paternoster terdeë geniet. Daar is heerlike eetplekke en baie vriendelike mense. "
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Ek het op Heidelberg groot geword en het vanaf die ouderdom van 11 maande daar vakansie gehou. Hierdie was 'n nostalgiese terugblik! Selfs geswem in die see vir die eerste keer in 10 jaar, alhoewel die baaiplek nie op sy beste is op die oomblik nie."
"Lovely beach and fabulous paved path along the beach for a good walk, but plenty of benches for a rest if needed. Spotlessly clean beach and streets. Most impressed."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Avanti Guest Lodge and Self-catering"Baie aktiwiteite en die winkels is naby."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Beachhouse Jongensfontein"Bring everything you need, relax and enjoy. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Fagans"Oulike plattelandse dorp met baie om te sien en te ervaar."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Nessie"Perfek as jy hou van stil rustige klein plekkies."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation"Lovely and relaxed."
Worcester, Escape From Cape Town
Geluk on Vergenoegd Farm"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
Darling, Escape From Cape Town
Darling Lodge Guest House"Darling is 'n baie oulike en karaktervolle klein dorpie. Daar is meer te doen as verwag. Baie vriendelike mense. Lekker wynplase in die omgewing. Restaurante ook lekker en goeie verskeidenheid."
De Kelders, Escape From Cape Town
Rest a While"Aan die eienaars, baie dankie vir 'n baie lekker verblyf!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Blau Haus"Een van die mooiste areas in ons land. Woorde kan nie die Langebaan Lagoon en die Weskus Nasionalepark beskryf nie."