Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Skulpie Upstairs Jacobsbaai"Jacobsbaai kort 'n goeie stabiele restaurant."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Still Life with Woodpecker"Stilbaai and Jongensfontein nearby, were places of beauty with sunsets you'll want to paint and calm, tranquil seas to rest the soul. A more peaceful, safe, clean town I have not seen, with many places of interest to visit and good restaurants. The place to go!"
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Sybillestraat 36"Moenie probeer kreef koop by straatverkopers nie! Hulle is uiters skelm!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Stil en rustige dorp, ons sal dit weer besoek."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 22"Melkbosstrand is heerlik, heerlike eetplekkies. Net jammer van die onwelriekende reuk wat deur die seegrasse veroorsaak word, en Water Edge is reg op slegste gedeelte daarvan."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Anna se Huis"Pragtige en rustige dorp. Sal baie graag daar wil gaan bly."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Was verras oor hoe baie goeie wynkelders in so 'n kompakte area is. Ons het heerlik gekuier, wyn en olywe geproe. Die bootrit by Viljoensdrif is 'n moet! "
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
High Season Farm Luxury Cottages"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Maxie Drive Port Owen"Port Owen is een van die mooiste gedeeltes in die Weskus. Perfek vir 'n lekker Weskus vakansie!"
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"Paternoster is 'n baie mooi vissersdorpie met wit huisies en vissersbootjies oral in die tuine."
Big Bay, Escape From Cape Town
Eden on the Bay Studio 68A"Baie besighede wat in al jou behoeftes voorsien."
Langebaan, Escape From Cape Town
Bayside"People are really friendly and the place is beautiful. Lovely for wind surfing at the lagoon."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Flora House Clanwilliam"Vir rustigheid en familie-tyd was dit perfek vir ons. Ons besoek Clanwilliam elke keer wanneer ons in Suid-Afrika is!"
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Sir Lambert's Guest House"Enige toeris moet hulself die guns doen en daar gaan inloer. Ons sal beslis weer!"
Noree Valley, Escape From Cape Town
Orange Grove Wouterspan Lodge"Beautiful walking trails, indigenous bulbs, waterfalls and an incredible peace and quiet. Stunning area. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Fred's Place"Yzerfontein is the quintessential holiday town. Great beaches, enough restaurants, a great supermarket. "
Langebaan, Escape From Cape Town
7-on-ZEUS The Loft & The Studio"Langebaan het 'n rustige atmosfeer, alhoewel dit naby alle geriewe is."