Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Fantastiese plekkie, mooi skoon en 'n stil vakansie paradys met mooi skoon strande baie gelukkig en tevrede met verblyf."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Ryneveld Lodge"Parkering, parkering, parkering! Dit raak by die jaar met die Woordfees 'n toenemende nagmerrie om gerieflik te parkeer naby aan plekke met vertonings/uitstallings. Die probleem is wel verlig deur die beskikbaarheid van die bussies, hoewel dit baie goeie beplanning en mobiliteit vereis om daarby in te skakel. Dit sou ook gehelp het as die Woordfees liewer geskeduleer sou wees vir wanneer die studente met vakansies weg is!"
Barrydale, Escape From Cape Town
Sandy's Place"Pragtige dorp en omgewing. Wil meer tyd daar spandeer."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Maison Chablis Guest House"Dit kan baie duur wees vir Suid-Afrikaners, so kies jou verblyf en eetplekke goed."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maki-Saki Boutique Selfsorg"Baie lief vir Yzerfontein en hou graag daar vakansie."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Baie vreedsaam en die manier hoe die bote ter water gaan is uniek. Jy moet dit kom sien."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Riebeek kasteel is 'n juweel van 'n dorpie met die oulikste restaurante. "
Britannica Heights, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"As jy 'n liefde het vir die platteland, is hierdie vir jou!"
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
7 on Murray - Apartment 3"Pragtige dorpie, voel soos Europa met al die kuierplekkies en restaurante binne loopafstand. Heerlike plek om te kuier."
Blouwater Bay, Escape From Cape Town
Stone-Castle"Die mooiste blouste water wat jou aan 'n idilliese eiland herinner, pragtige plek! "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Pragtige omgewing. 'n Aanwins vir die Weskus."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Tides 30"Pity there was so much construction work on the beach areas, but it is understood improvements need to take place. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Jacobsbaai is pragtig en 'n lekker rustige bestemming. Maak maar voorsiening, want daar is beperkte eetplekke."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Die Houthuisie"Dis perfek vir mamma en pappa om die skoonheid en rustigheid van die dorpie te beleef. As daar net meer lekker speelgenot vir ons kinders aan gebring word gee ek die dorp 99%."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
28 Duiker"It is close to Hermanus and other tourist attractions, but also in nature and has a beautiful lagoon and a long sandy beach. "