Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Witsand, Escape From Cape Town
Hoekhuis"Witsand is nou my gunsteling vakansieplek in die land. Ek en my seun is baie erg oor visvang en dis die perfekte plek om dit te doen. Ek het reeds besluit, dis die plek waar ek eendag gaan aftree. Ek hoop hy hou sy atmosfeer as 'n vissersdorpie."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Moreson Manor"Heerlike kuier, wynproe, plattelandse dorpie."
De Kelders, Escape From Cape Town
The Oystercatcher Holiday House"De Kelders is a lovely little coastal town. We had lovely walks along the cliffs with loads of caves to explore. The beach is also very lovely and save for children to swim in."
Hermanus, Escape From Cape Town
Little Piece of Heaven"Dit was nice om 'n daggie daar deur te bring. Lekker loop daar by die ou hawe en daar so baie eetplekkies. Dis net 'n lekker plek."
De Hoop Nature Reserve, Escape From Cape Town
De Hoop Collection"Jy mis werklik 'n unieke ervaring as jy nog nie by De Hoop was nie!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Maartblom Gastehuis"Rustig en die Weskus padstal doen die ding. Kos is heerlik en die diens vriendelik en die groentemark by die ingang is 'n bonus. Die strande en strate is skoon en netjies. Hou so aan Yzerfontein."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Was wonderlik, sal enige tyd weer Yzerfontein besoek."
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Barrydale is 'n pragtige en skoon dorp met netjiese huise. Dis wonderlik om te sien hoe die ou boustyl in stand gehou word. Daar is ook baie interessante plekke in die omgewing om te besoek!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Bietou"Lang ente se stap en mooi plekke om net te sit en oor die see uit te kyk. 'n Pragtige wegbreekplek."
Voëlklip, Escape From Cape Town
Valentines Hermanus"Voelklip is the best beach area with grass on hill and very neat public toilets."
Agulhas, Escape From Cape Town
Francis 7"Saam met Struisbaai is dit 'n oorweging. Andersins is grootste aantrekkingspunt die Suidpunt tussen Indiese en Atlantiese oseane vir 'n unieke foto-geleentheid."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Bay Inn"Loopafstand van winkels. Baie stil in die nag. Voertuie agter 'n hek naby die kamers. Nodige toerusting soos bekers, ketel en yskas vir oornag. Ook 'n waaier vir die warm aande."
McGregor, Escape From Cape Town
Klipspringer Berghuisie"Interessant, rustig. Moenie op Sondae besoek nie - daar gaan niks aan nie (miskien een restaurant oop tot 14:00)."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Anna Katarina"Ons het 'n juweel ontdek, dis 'n ongelooflike mooi plek."
Hermanus, Escape From Cape Town
Strandloper Self Catering Units"Hermanus is my nommer 1 bestemming vir 'n see-vakansie regdeur die jaar en is gerieflik naby aan Kaapstad, slegs ongeveer 90 minute se ry!"
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Mooi stil strand naby en 'n paar baie lekker restaurante, ideaal vir watersport."
De Doorns, Escape From Cape Town
Tavistock Country Home"Pragtige landskap, seker een van die heel mooiste valleie in Suid-Afrika."