Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Citrus Self-catering Apartment"Pragtige dorpie en vriendelike mense."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Gerieflike Ruim Familie Huis"Very lovely area close to beach and shopping centre."
Tulbagh, Escape From Cape Town
De Hoop Farm Cottages"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Barnacle"Pringlebaai is pragtig en die inwoners se paraatheid tydens die lelike vuur, was indrukwekkend."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Cube House"Jongensfontein het nie 'n lekker swemstrand nie, maar is slegs 10 km vanaf Stilbaai waar daar wel 'n lekker strand is. Dit is wel baie veilig en rustig daar en perfekte plek om te rus."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
DK Villas Skilliepark"Dwarskersbos is sentraal geleë en rustig die strande is heerlik en glad nie bedrywig nie ons het 'n fees gehad."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
The Atrium"Toegang tot swemplekke kan vergemaklik word. Byvoorbeeld op 81 en 'n ander met krukke is dit amper onbegonne."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Rock"Gaan al sestien jaar Hermanus toe. Dit is 'n fantastiese dorpie."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Special View"Lekker rustig, veilige strand as jy binne vlae bly van die lewensredders, perfek vir ons gewees."
Port Owen, Escape From Cape Town
Laaiplek Hotel"Wonderlike gasvrye mense en, 'n pragtige omgewing. Sal vir seker teruggaan daarheen."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Melkbosch Guest House"'n Baie skoon strand en rustigheid, selfs oor Desember. Onthou die water is ysig koud."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Riebeek Valley Hotel"Baie sentraal en ook 'n absoluute paradys om net te ontspan. "
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Protea Cottage"Betty's Bay is fantastic. We did a hike in the Kogelberg Nature Reserve which was beautiful as well."
Langebaan, Escape From Cape Town
Lagoonside @ 77"Dankie aan die Munisipaliteit wat die dorp so netjies hou. Asemrowend."
Gansbaai, Escape From Cape Town
39 Balaena Bay"Het ons tyd by Uilenkraalmond spandeer en dit geniet."
Witsand, Escape From Cape Town
Beachcomber Holiday Apartments"Baie lekker visvangdorpie. Rustige atmosfeer, glad nie besig nie. Die dorpie se winkels is bietjie duur, so bring maar saam wat kan. Baie mooi swemstrand en uitstekend vir lang wandels."
Robertson, Escape From Cape Town
Robertson Boutique Backpackers"If you are a wine lover it is the best place to visit. It's a bit warm but it has nice places to visit and activities to do."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
The Beach Villa"Baie min plekke om the eet en moet bespreek anders kan jy nie tafel kry nie, strande lieflike en skoon en lekker om te gaan stap."
Tulbagh, Escape From Cape Town
De Hoop Farm Cottages"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
Darling, Escape From Cape Town
Just Darling Bed & Braai"Dorp kan skoner wees en luid en lastige mense in strate wat jou lastig val as jy parkeer en so meer."