Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Elands Bay, Escape From Cape Town
Elands Bay Fisherman's House"Dis vir seker 'n plek waar mens kan rustig raak en opvang met die kuier tyd. Dit was bietjie koue weer vir die strand. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Country House"Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie."
Velddrif, Escape From Cape Town
Granny Mac's Self-catering Guesthouse"Daar is baie doen dinge in en rondom Velddrif. Oulike snuffel winkeltjies en heerlike eg Weskus eetplekke."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"Friendly people and awesome restaurants. Close to the beach which was awesome."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Brittaniabaai is 'n juweel, dit voel. Of mens op 'n eiland is!"
Voëlklip, Escape From Cape Town
Bergsig Akkommodasie"Pragtige omgewing met 'n lieflike uitsig oor die berg en stapafstand van die see."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Bydidam Resort"Great town to recharge and relax your body and mind, the tranquillity of the nature is absolutely amazing. The town has enough shops for one to buy essentials such as food should you do a longer stay and it is a safe town. There are lots of nature reserve areas to visit and enjoy nature,we absolutely loved our stay. And we will visit again!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Richmé Rooms"Baie lekker plek om kuier. Alles is loopafstand. Eetplekke en winkels is nog tot laat oop."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Cabin"Goeie wynroete maar nie veel restaurante nie. "
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Brandwacht is 'n voorstad heel buite die Stellenbosch middedorp. Dis ideaal vir iemand wat sy eie vervoer het en rustigheid soek. Niks is stapafstand nie, maar dis hoe ek dit verkies het. Stellenbosch raak besig en Brandwacht is weg van al die verkeer en besigheid van Stellenbosch. Van die eiendomme, insluitend Feel@Home, is baie mooi."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaijaiki Country Inn and Restaurant"Ons gunsteling vakansie plek in die Weskus."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Onse Plekkie"Jacobsbaai is 'n baie stil dorpie met eintlik baie min besienswaardighede. Maar, dis perfek vir 'n naweek weg, as jy wil wegkom van die besige stadslewe en net wil afskakel met 'n boek en vars seelug."
Myburgh Park, Escape From Cape Town
e-Cottage"Myburgh Park is skoon en in 'n klas van sy eie. Kan aanbeveel vir enige toeris."
Wellington, Escape From Cape Town
L&L Guesthouse"I will really return and strongly recommend the L&L Guesthouse."
Darling, Escape From Cape Town
Just Darling Bed & Braai"Darling is 'n pragtige dorpie met baie besienswaardighede. Ormonde het die lekkerste wyne wat ek in 'n lang tyd geproe het. Die Darling museum het soveel geskiedenis. Darling Sweets het die heerlikste toffies wat ek nog geproe het. Het na 'n show by Evita se Perron gaan kyk, net jammer ons kon nie van die menu bestel nie, die kos het so lekker gelyk. Laastens Darling Brew het 'n paar lekker light drinking beers vir 'n warm dag en die bierfees was beslis 'n treffer! "
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Route 62 drankwinkel 'n moet stop in Ashton naby Robertson. Die manne daar ken hul drank!"
Barrydale, Escape From Cape Town
The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation"Klein, maar ongelooflik oulik."
Rawsonville, Escape From Cape Town
Monte Rosa Guest House"Ons ken nie die dorp Rowsonville nie. Dit is klein en nie eintlik van veel waarde vir toerisme nie - maar die omgewing en distrik is baie pragtig met groot en mooi wynplase en restaurante en venues vir troues ens. Dit is ook baie naby Worcester en die Paarl geleë wat twee pragtige groot dorpe is wat baie bied vir toeriste. Kaapstad is ook seker slegs so 40 min vanaf Rawsonville."