Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Vriendelike mense. Baie hulpvaardig. Het alles gekry wat ons nodig gehad het."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Aloe View Homestay"Rustige atmosfeer, veilig en vriendelike mense."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"Gansbaai is 'n pragtige plekkie wat baie netjies is en oor als beskik wat jy nodig mag kry. Ek sal beslis ook Tolbos Restaurant aanbeveel hulle kos en diens was puik."
Greyton, Escape From Cape Town
Greyt House Self-catering"'n Baie mooi plattelandse dorpie waar jy sielerus kry en net kan ontspan. Saterdagmark was heerlik en al die staproetes was so lekker. Restaurante voldoen aan die hoogste verwagtinge. Ons sal Greyton vir seker weer besoek."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Anna se Huis"Fantasies. Hoop nie hy ontwikkel te groot sodat hy sy identiteit verloor nie."
Golden Mile, Escape From Cape Town
Fynbos Rus"Always been booking in the Golden Mile area, can't wait to get back there. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Kaalvoet Koos"Bietjie afgesonder, as jy sosiaal ingestel is, nie die regte plek nie. As jy wil rus en ontspan, net die plek vir jou! Blootgestel aan die weer. Ons week (end November) was daar net suidooster gewees. Dit beperk jou buite aktiwiteite. Daar is ook nie 'n lekker loopstrand soos Langebaan en Yzerfontein nie. Sal weer teruggaan soontoe. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Azzuro"Die dorpie maak goeie voorsiening vir toeriste en die winkeltjie op die dorp het verras met lekker varsgebakte melktert en souttert en baie avokado en vars vrugte en groente. Baie oulike eienaar wat voorsiening maak vir stadsjapies se voorkeure. Dankie daarvoor!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Stil kusdorpie, baie veilig. Net die plek om batterye te herlaai."
Mykonos, Escape From Cape Town
Raaswater"Mykonos is seker van die beste vakansie opsies langs die Weskus en bied iets vir die hele gesien."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Baie mooi strande sal definitief weer besoek - en definitief langer bly."
Caledon, Escape From Cape Town
Burlamien Blyplek"Kleindorp atmosfeer, baie vriendelik en behulpsaam. Bly om 'n intrekker te wees in die platteland."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Waterblom in Pringle"die dorp se nuwe HRK restaurant is 'n aanwins. Goeie kos en so romanties. Diens fantasties. Strand was skoon en die water was heerlik vir swem. Die dorp het baie potensiaal en bied baie vir elkeen."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Seesig Chalets"Dis die lieflikste skoon en stil plekkie. Die see se bries en branders is al wat jy hoor. Vriendelike mense. Treffend verby!"
Big Bay, Escape From Cape Town
Blue Mountain View"Goeie restaurante en Checkers naby. Goeie plekkie vir rustige vakansie, naby genoeg aan Kaapstad. Kan gerieflik ander dele van Kaap besoek sonder te ver ente ry."
Sandbaai , Escape From Cape Town
30 Branderdraai"It is a beautiful and quiet area, suitable for people who really just want to unwind."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobsbaai Self-catering"The back where the fire baai place is maybe try to build that side walls higher so when its windy you don't get that cold breeze blowing on you while you in the pool. As then you don't really get to make use of the pool in the night because of that cold wind. Just something to think about long term. Other than that will surely book again."
Swellendam, Escape From Cape Town
Klein Plasie Cottage"Beïndruk met hoe groot die dorp is en hoe baie daar is om te doen."
Darling, Escape From Cape Town
Daisy Darling B&B"Die dorp is een van die skoonste en vriendelikste plekke waar ek nog ooit was. Sal beslis die dorp aanbeveel. "
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Quaint little town up near St Helena Bay, friendly caring, sharing, welcoming staff at the lodge. The town itself seemed to be quiet but full of all shops needed. The Ko-ops, Pick n Pays etc not even a 5 minute walk away from the lodge and basically being around the corner. All in all quite a surprise, eye opener and most unexpected, but absolutely lovely!"