Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Love this little town and its friendly people."
Greyton, Escape From Cape Town
52 Oak Street"Baie oulike dorp, baie mooi omgewing, baie mooi huise en tuine. Dit is al klaar 'n kuur. En ons het toevallig die naweek gekies waartydens hul Art Walk gebeur. Dit was 'n goeie bonus: ons hou van kuns."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Seaview Villa"I regret not bringing my own vehicle to explore the area. The area is beautiful, but would definitely come back to explore it a bit more."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Sea Diamond"Lekker sentraal geleë en sekuriteit is uitstekend. Pragtige area."
"Baie goeie toeriste-gebied. Naby die see, berge en dit wat daarmee gepaard gaan."
Grabouw, Escape From Cape Town
Braeburn Cottage on Eike"Close to Cape Town and easy drive to other surrounding areas."
Montagu, Escape From Cape Town
Abigail's Garden Cottage"In en om Montagu is veel te zien. Ideaal voor een tweedaags verblijf."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Sonsig"Beste en netjiesste dorp in Suid-Afrika; vriendelike mense en skoon strate."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Ek het nie gegaan om die dorp te verken nie, en vandaar die gemiddelde 3 sterre. Het vlugtig die plaaslike supermark besoek, en wat ek in en om die besigheidsarea gesien het was baie skoon, rustig en 'n aangename ervaring."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Buite seisoen - heerlik, maar ek glo, binne seisoen, kan dit 'n miernes wees - heel anders as in ons kindertyd."
Caledon, Escape From Cape Town
Caledon De Kuilen"Beautiful old buildings, quaint town, but will always be a "passing through" place for me on the way to the sea."
Franskraal, Escape From Cape Town
Ridge Road"Pragtige omgewing om te besoek veral omdat dit so naby Kleinbaai is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 3"Small quaint village. Book restaurants in advance!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Pragtig, skoon en perfek vir n vakansie of naweek wegbreek!"
Still Bay East, Escape From Cape Town
7de Hemel Stilbaai"Ons was aangenaam verras met die pragtige omgewing en grootte van die dorp. Ons het 'n paar huisies langs die see verwag maar 'n lewendige, uitgebreide stad gekry met pragtige groot huise, 'n bedrywige besigheidsarea en wonderlike natuurskoon! Gaan kyk gerus, dis pragtig!"
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Elgin Railway Market is stunning. The MTB and Trail running trails are awesome."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Nature's View"Oulike klein plattelandse, maar tog verlate afgeleë dorpie. "