Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Big Bay, Escape From Cape Town
Sa Lerno - Seaside Holiday Apartment"We had a fantastic time some of the people were very friendly."
Robertson, Escape From Cape Town
Klaasvoogds Cottage"Vriendelike mense in ‘n pragtige dorp wat deel van Route 62 is. Plattelandse gasvryheid is hier aan die orde van die dag. Splash of Pink met Paul Renè MCC was heerlik! Ons is volgende jaar terug!"
Wellington, Escape From Cape Town
Blouvlei Accommodation"Ons het gesukkel om 'n restaurant waar ons veilig voel vir aandete te vind. Het verskeie plekke gebel, maar almal was toe."
Robertson, Escape From Cape Town
26 on Chardonnay"A great destination with friendly people, great food and wine."
Witsand, Escape From Cape Town
Bem Vindo"As klein dogtertjie het ek saam met my oom' hulle altyd in die hotel kom bly. Dit was vir my lekker om weer na bykans 61 jaar weer daar te wees. Heerlik daar geëet en rugby gekyk en dis regtig 'n baie mooi stranddorpie. "
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Goed geleë. Lekker vir 'n wegbreek uit die stad. "
Kleinmond, Escape From Cape Town
A1 @ Swartrivier Studio"Pragtige rustige plekkie. Die Bloubakkie is 'n lekker winkeltjie. Die plekkie waar ons ons wasgoed laat doen het, was goed. Dis die wassery net langs Pep. "
Bonnievale, Escape From Cape Town
BakenOord"Bonnievale kan met bietjie moeite baie meer doen as toeristedorp. Net Francois se kuierplek is tans beskikbaar. Julle het soveel te bied. Komaan Bonnievale, trek op julle sokkies!"
Caledon, Escape From Cape Town
Swartberg Gastehuis"Haarsalon Hectic Hair op Caledon was ‘n heerlike besoek. Die windterbines se grootheid slaan jou asem weg. Die trouplek Die Woud by Caledon is pragtig. "
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Seepampoentjie"Sentraal geleë en maklik om elke dag in 'n rigting in te ry en die omgewing te verken."
Swellendam, Escape From Cape Town
Dolittle Cottages"Een van die pragtigste historiese dorpies wat ek al besoek het. En in die onmiddellike omgewing is daar baie te doen en sien, veral natuurliefhebbers."
Greyton, Escape From Cape Town
The Views"Superb little hidden gem not too far to drive outside of Cape Town. Very friendly and welcoming locals and loved that we could walk everywhere. "