Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Kleinmond, Escape From Cape Town
Petit Paradis"Vir rus en vrede is hierdie die ideale dorpie om op te besluit."
Arniston, Escape From Cape Town
Slipway"Die gevoel van nie veilig wees nie is redelik groot in Arniston."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Suikerbekkie"Jy sit tussen die see en die berg. Waarvoor kan jy meer vra. Regtig pragtig."
Still Bay East, Escape From Cape Town
7de Hemel Stilbaai"Dit is die beste vakansie-oord vir my en my gesin. Sal dit enige tyd aanbeveel. Waarde vir jou geld."
Britannica Heights, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Baie pragtige plek wat mens rus vir jou siel en baie vrede bied! Selfs skilpadjies in die pad gesien en uile gehoor in die nag. Lafenis vir moeë stadsjapies se siele!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Shiraz Estate Villa"Hou baie van die klein dorpje met sy geskiendenis, olyfboorde en wyn, interessante winkels, goeie koffie winkel, 'n lekker wegbreek."
Robertson, Escape From Cape Town
The LemonTree House"Ek was vir 'n naweek op Robertson en was nogals teleurgesteld dat die winkels/antieke winkels toe was op 'n Saterdagmiddag en Sondagoggend. Mens sou dink dat die winkeleienaars sou kapitaliseer op die Robertson Skou waar daar mense van heinde en verre gekom het om aan die perdry deel te neem."
Darling, Escape From Cape Town
Daisy Darling B&B"Dit is 'n bekoorlike klein dorpie met warm gasvryheid van die mense. In die middel van die blommetyd moet dit regtig iets besonders wees om te beleef. Ons sal weer kom!"
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Au Plais De Langebaan Sunbird Self-catering House"Baie veilig en rustige area."
Heidelberg, Escape From Cape Town
Buckhouse Elegant Village Apartment"Gasvrye mense. Wonderlike ervaring."
Arniston, Escape From Cape Town
Nie te koop House and Flat in Arniston"Pragtige plek, die hotel was ongelukkig toe weens 'n troue, maar behalwe dit, baie lekker."
Worcester, Escape From Cape Town
Overmeer"We were there for a pool tournament, but not much to do there otherwise. A few dams for fishing if you have equipment. And some beautiful views of the mountains for sure. A proper shopping centre with all you need. "
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Hamlet Country Lodge"Die dorpie is net 10 minute se ry uit Ceres. Dis net ver genoeg om nie in die besige Ceres vasgevang te wees nie, maar naby genoeg om vinnig in te ry Ceres toe as jy iets daar moet doen. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Clivia Huis"Lekker vakansieplekkie. Beste maraton in Afrika word deur Bredasdorp aangebied. Welgedaan."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Allview Holiday Apartments"Een restaurant op dorp en was nie eens oop. Moes Saldannah toe gejaag het vir iets om te eet en koeldrank te koop. "
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Glipsie By Die See"Een van my gunstelingplekke om vakansie te gaan."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Franschhoek Farm Cottages"Baie mooi, alles wat jy graag in 'n vakansiebestemming sou wou beleef. Nabygeleë dorpe en besienswaardighede is 'n moet!"
Swellendam, Escape From Cape Town
30 Lichtenstein"Very friendly place, lots to see and do, very nice restaurants and coffee shops. Popped into the Spar and was personally helped by the owner even though I was just buying a couple of bits to eat, never experienced such friendly service before. "
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Accommodation Unwind"Uitstekend. Baie veilig. Na aan toeriste-aantreklikhede."