Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Wellington, Escape From Cape Town
Uitsig Guesthouse"Pragtige plek met die mooiste berge en wynplase."
Arniston, Escape From Cape Town
Fisher's Rest"Wat meer wil jy hê van 'n visvangdorpie. Rustig en kalm met bitter mooi strande."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Abalone Guest House"Is 'n baie rustige see-omgewing met 'n baie mooi kunsgalery!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Marcuskraal Chalets"Great! We loved "The Baths". Been there a few times."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Lekkerwijn Heritage Country House"Baie lekker rustige dorpie. My vrou het dit die meeste geniet. Lekker baie winkels en eetplekke met interessante goed om te sien en te koop."
Swellendam, Escape From Cape Town
Eenuurkop Guest Farm"Alles wat nodig is, is op die dorp verkrygbaar."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Die winkeltjies is net so bietjie baie duur, maar die nodige kry jy daar."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
La Rochelle West Coast Cottage"Geen jong persone aktiwiteite nie. Maar definitief 'n rustige plekkie."
Robertson, Escape From Cape Town
Paul Kruger 63"Ons geniet die eetplekke en kuierplekke op Robertson, veral Four Cousins en Bourbon Street. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Oude Schuur Boutique Accommodation"Wynplaasrestaurante en Hermanus Pietersfontein Saterdag mark, asook plaaslike musiek in hawe maak besoeke interessant."
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"It is a very peaceful and tranquil area, but the crime is a problem. You are constantly on your guard and having to lock everything away all the time. If you are looking for things to do, you have to travel. Restaurants are very expensive and short in supply if you just want a quick snack. I did enjoy the peace and lack of barking dogs and racing cars. I did have a very nice break."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Whimseagull"Ons was baie teleurgesteld om te sien Weskusplek is toe. Die Saldanhabaai Munispaliteit se afwesigheid om dienste te lewer is ook 'n skreiende skande. Die baai se dromme loop oor en die vullis lê gesaai oor die strand en in die seewater. Sies. Die gras is ook lank en die voetpaadjies word nie onderhou nie. Regtig hartseer. "
Velddrif, Escape From Cape Town
Fisherman's Rest"Lieflik, fantasties. Die dorp groei op jou soos mos."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 2"Die mense van Paternoster is baie vriendelik en gasvry."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Vlei Studio"Lekker rustig met genoeg eetplekke en alles wat nodig is vir 'n lekker wegbreek."
Mykonos, Escape From Cape Town
The Lighthouse"It's a really a stunning place too be when you are on holiday."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dunesberry"Ek sou graag wou sien dat die ou oorspronklike vissershuisies in die middel van die dorp opgeknap word. Ek kan ook nie glo dat onwettige kreefsmouse helder oor dag krewe buite seisoentyd in die strate verkoop nie."
Langebaan, Escape From Cape Town
Thorn Tree House"There is not much to see if you are not a nature loving person."
Perlemoen Bay, Escape From Cape Town
Lala Phanzi"Al wat ek sê is Duiwel gat! Die plek is onmenslik mooi."
McGregor, Escape From Cape Town
Boesmanskloof Blushingbride Cottage - No.1"McGregor is 'n oulike toeristebestemming. Mens kan die dorp van bo na onder deurloop en die pragtige ou huisies en geboue bekyk. Die restaurant wat na 'n bekende Italiaanse operasangeres vernoem is, het 'n pragtige tuin aan die agterkant wat die moeite werd is om te besoek en boonop is hul kos uit die boonste rakke!"