Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
UniqueStay Oudehoek One Bedroom Apartment"Love dit, so baie plekkies om te sien en om by the gaan eet."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Pragtig skoon met al die nodige fasiliteite. Ons het ook veilig gevoel."
Port Owen, Escape From Cape Town
Wonderzee Self-catering Penthouse"Lieflike kusdorpie met die mooiste sonsondergang."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hawerland"Blommeskou was skitterend. Interessante en vriendelike dorp."
Port Owen, Escape From Cape Town
Port Owen Marina"Ongelukkig was die weer onguur en kon ons nie op 'n bootrit gaan nie en was maar binnenshuis gebonde. Ons het egter oral rondgery en het lekker seekosse geniet by Paternoster."
Struisbaai, Escape From Cape Town
The Goose Nest"Net jammer 'Parrie' was nie te sien nie a.g.v. die bedrywighede in die hawe. "
Witsand, Escape From Cape Town
Duinesee"Walvis en hengelparadys, as dit jou belangstelling is, andersins kan dit nie regtig as 'n toeriste-aantreklikheid beskou word nie."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"It's quite nice but I don't think it worth more than 2 nights."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Mondche"Dit is die mooiste stukkie wêreld in ons land wat heeltemal onderkat word. Asemrowende natuurskoon en berge rondom die area. Skoon, netjiese rustige dorp met vriendelike mense. Alle fasiliteite in dorp om jou verblyf gerieflik te maak."
Big Bay, Escape From Cape Town
Eden on the Bay 207"Die winkelsentrum onder die woonstel was 'n lekker verrassing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment"A small seaside village that is a short 1.5 hour drive from Cape Town with a lovely walking track along the coastline."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Aan d' Oewer Bed & Breakfast"Didn't have time to explore the beautiful surrounds, but we would love to go back there sometime."
"Die Paarl is 'n droom plek met sy baie bome, die berge en rivier wat vol water is. Paarl is die plek om te wees!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bloublasie Struisbaai"Altyd 'n gunsteling met 'n verskeidenheid van see, strand, klip, natuur en vars lug."
Britannica Heights, Escape From Cape Town
West Coast Cactus Acc"Stil en rustig. Geen gejaag van karre en trokke soos in die stad. Geen heinings of kettings om alles toe tesluit. Waarlik veilig soos op n plattelandse plaas, met nag geluide en al. Die area is nog nie so verskriklik ontwikkel nie. En die mense is vriendelik en opreg."
Langebaan, Escape From Cape Town
Croeso Guest House"There is not much to do, which is great. Holidays should be about doing less."
Greyton, Escape From Cape Town
The Lady Grace"Ons kon oral loop en daar is baie restaurante om uit te kies. Ook lekker gekuier by die mark Saterdagoggend."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
De Volkshuijs"Pragtig en veilig met baie om te doen en te sien. "