Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"Egte Weskus-gasvryheid in hierdie dorpie met soveel karakter."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Na-uurse vermaak is maar skraps. Daarom sal 'n TV in die kamer verwelkom word."
Hermanus, Escape From Cape Town
Barford Haven Apartments"Oulike dorp. Eetplekke naby die see se parkerings net te min."
Robertson, Escape From Cape Town
PJ's and Popcorn"Van die besienswaardighede maak net te laat oop. Kon min plekke besoek a.g.v. naweke gesluit. Verder baie mooi plekkie."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Citrus-Inn Unit 1"Die 2018 blommeskou in die Blommekerk was iets besonders."
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Fleur du Mont"Lekker gerieflik naby die R44. Maklik en omgewing pragtig, stil en presies waarna ek soek."
Greyton, Escape From Cape Town
The Barn"Baie stil, eenvoudige plekkie om weg te breek van die stad en sy lawaai. Hier rus jy. "
Port Owen, Escape From Cape Town
Skuiling"Daar is egter heelwat om te doen in die omgewing. Alles is binne 'n kort afstand vanaf die verblyfplek."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Dis die moeite werd om Tulbagh en die vallei te besoek. Pragtige omgewing en heerlike wyn."
Hermanus, Escape From Cape Town
Beach Club 57"As eerste keer besoeker en gedurende 'n voortreflike walvisseisoen is dit aangenaam verrassend. Inkopiewinkels en eetplekke baie bevredigend. Sien julle beslis weer!"
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas itself is wonderful. We did the long walk and visited the lighthouse. We had a very nice fish meal in the local restaurant and bought and sent postcards from the local supermarket. Spotted wales as well! We will be back to Agulhas."
Franschhoek, Escape From Cape Town
7 Sorbonne Luxury Apartments"Baie om te doen en besonderse restaurante. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Gonana Studios & Villa"Bie mooi dorpie en baie anngename mense."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Baie mooi omgewing so in die Swartland. Genoeg winkels om selfs die stedelinge tevrede te stel."
Langebaan, Escape From Cape Town
Makarios B&B"Pragtige dorp, goed geleë vir 'n besoek aan die Weskus Park en ander besienswaardighede in die omgewing. "
McGregor, Escape From Cape Town
Fossil Hills Stone Cottage"Lekker plek, maar nie 'n 5 ster hotel nie, maar dit is nie hoekom jy McGregor toe kom nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Betta Sleep Overnight Rooms"Mooiste dorpie wat ek al besoek het by die kus."
Caledon, Escape From Cape Town
Caledon De Kuilen"Small town, but close to the casino and beautiful wedding venues."