Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Absolute Beach"Die omgewing is baie rustig. Ek dink beslis daaraan om 'n belegging te maak en eiendom in die area te koop."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
"Awesome place. So many things to do in Pringle Bay and surrounding villages. The Pringle Bay festival was an added bonus (we didn't know it about the festival until our arrival)."
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Watersedge 21"Vriendelike mense en heerlike bestemming om te ontspan. "
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Tidal Pools Self-catering Apartments"Jongensfontein is 'n ongelooflike plek. Komplimente vir die bestuur van Jongensfontein wat dit in so 'n netjiese en skoon plek hou."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Alles is maklik bykombaar. Gaan maak 'n draai by R62 diner en Eseltjiesrus Donkey Sanctuary by McGregor."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Woodenleg Guest House"It's very far but it is a lovely holiday destination."
Port Owen, Escape From Cape Town
Harbour Lights"A place and surroundings that is worth a regular visit."
Swellendam, Escape From Cape Town
Die Skaapkraal"Museum is die moeite werd. Bontbokpark het effens teleurgestel. Klim na Twaalfuurkop wonderlik."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Protea Cottage"Dis die dorpie met die meeste atmosfeer aan die suidkus. Die proteas, fynbos en vriendelike mense is ‘n pluspunt!"
Still Bay West, Escape From Cape Town
Die Hawehuis"Ons verkies Stilbaai-Wes. Lieflike strand en baie dekor winkeltjies en eetplekke naby."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Woonstel"Voorwaar 'n mooi en lekker plekkie om te bly. Mense baie vriendelik. Alle winkels en mediese behoeftes byderhand."
Port Owen, Escape From Cape Town
Maxie Drive Port Owen"Definitely a place to come relax and enjoy a getaway."
Paternoster, Escape From Cape Town
Roosmarijn Guest House"Pragtige dorpie. Genoeg eetplekke. Rustige atmosfeer."
Caledon, Escape From Cape Town
Swartberg Gastehuis"Ek was daar vir 'n troue en het nie regtig geleentheid gehad om te verken nie, maar my broer en 'n vriendin het dit gedoen en was baie in hulle skik oor Caledon en die omgewing."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Koffie and Katel"Kleinmond is a great destination and recommended."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Annie's"Dit is een van die mooiste plekke in ons land. Sal vir seker weer Struisbaai besoek vir 'n vakansie en vir seker langer daar vakansie gaan hou."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Mondche"Rustige atmosfeer. Lekker weer, vriendelike winkelassistente."
Montagu, Escape From Cape Town
Protea Farm"Die perfekte dorpie vir die lekkerste kuier. Gaan eet gerus by The Mystic Tin; ek sal dit ten sterkste aanbeveel."
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Nuwe Elgin Railway Market uit die boeke."
Tulbagh, Escape From Cape Town
House 22 Tulbagh Road"Pragtige plek met meer as genoeg wynplase en plekkies om te besoek."