Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Gansbaai, Escape From Cape Town
Fisherman's Cottage"Gansbaai is pragtig, sal dit vir enige een aanbeveel. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Die droogte met gevolglike tekort aan water het vir seker 'n uitwerking op die toerismebedryf. Indien beskikbaarheid van water weer terugkeer na normaal, verdien hierdie pragtige dorpie vyf sterre!"
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Blue Dog Holiday Accommodation Pringle Bay"Veilig rustig en uitstekende restaurante."
"Hermon is 'n baie klein gehuggie, maar die toeriste aantreklikheid is Riebeek Kasteel, 'n klipgooi daarvandaan."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
The Quiver Tree"The drive to and from our destination was very easy to find and the atmosphere was on point."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Long Acres Bahamas Accommodation"Baie mooi plattelandse gebied."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Dit sal nogal lekker wees as hulle meer goed vir jongmense het om te doen."
Robertson, Escape From Cape Town
Engela's Overnight Accommodation"Die hele dorpie het 'n wonderlike atmosfeer en die wynplase is great! Baie om ook in die omgewing te doen. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Oak Cottage and Manor House Rooms"Een van my gunsteling bestemmings! Klein rustige dorpie, omring met majestueuse berge en wynlandgoedere (wat besoek moet word!). Die dorpie self het ‘n verskeidenheid winkels en restaurante met ‘n regte toeriste atmosfeer! "
Agulhas, Escape From Cape Town
Huis van 2 Oseane"Het ongelukkig net een nag daar oorgeslaap, maar sal beslis weer wil besoek."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Blinkwater"Baie om te doen in natuur. Nie dieselfde kwaliteit restaurante as Hermanus, maar die dorpie is sommer naby. Hemel en Aarde Vallei is 'n moet. So ook Harold Porter natuurtuin en pikkewyne. Die plaaslike Spar is fantasties en daar is uitstekende groente en vrugtestal oorkant die pad. Baie beter waarde as Hermanus in terme van akkommodasie. Die dekor en kunswinkeltjies, en tweedehandse boekwinkels in Harbour Road is regtig 'n besoek werd."
Hermanus, Escape From Cape Town
House 12 Beach Club"There is no Mr Delivery or at least not one that we could pickup on our search."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Onse Plekkie"Baie sekuriteit by al die huise is 'n aanduiding van inbrake. Dis jammer, want dis 'n pragtige plek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Pragtige skoon dorp. Strand gebied skoon en lekker om op te stap. Vriendelike gemeenskap en behulpsaam."
Robertson, Escape From Cape Town
On the 18th"Rustige, interessante dorp met vele geleenthede vir ontspanning en pret!"
Wolseley, Escape From Cape Town
Koraalboom"Netjies plattelandse dorp met pragtige wyn-, vrugteplase in die nabye omgewing wat besoeke werd is. Ook baie na aan Tulbach en Ceres met wat die twee dorpe ook alles aan besoekers bied."
Witsand, Escape From Cape Town
Beachcomber Holiday Apartments"Baie rustige plek, gaan daarheen om te rus."
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"Langebaan is 'n lekker plek om te gaan naweek hou! Al wat sleg is as jy 'n buitelug person is, is dat die wind altyd daar waai. Daar is lekker restaurante en winkeltjies."
Montagu, Escape From Cape Town
Avalon Springs Resort by Dream Resorts"Montagu self is 'n baie oulike klein dorpie met 'n paar kindervriendelike restaurante waar die kinders kan speel."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Beach Castle"Pragtig, rustig en asemrowende uitsigte. Vriendelike mense en baie veilig."
Barrydale, Escape From Cape Town
Barrydale Backpackers and Dung Beetle Pub"Oulike dorpie met heelwat om te sien en doen. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Strandhuis"Sandbaai is a quiet and save place to stay. Very close to Hermanus."