Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kaalvoet Apartments"Asemrowende uitsigte. Goed georganiseerde, netjiese strand en dorp."
Rawsonville, Escape From Cape Town
La Bri Guest House"Besoek Ou Stokery net om die draai van La Bri."
Paternoster, Escape From Cape Town
Seekat on Malmok"Gesellige dorp, pragtig, met fantastiese eetplekke en restaurante. Wit eenvormige huisies en skoon strate skep 'n lekker vakansie gevoel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Wildebraam Berry Estate"So baie om te doen, 'n naweek is nie lank genoeg nie. "
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Living Water"Vir dié wat opsoek is na absolute sielsrus en wegdoen met die normale dag-tot-dag roetine is hierdie sonder twyfel die perfekte wegbreek!"
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Rustic Beach Cottage"Slegs 'n vakansieplek, met baie verskillende huise, min met see uitsig. Geen egte dorpie nie en die besighede wat daar is, is wydverspreid en uiteenlopend. Egter pragtige berge, mooi groen en aangename klimaat vir die wat met wind kan saamleef."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Ons hou van private strande, min mense en nie baie winkels nie. Die natuurskoon is pragtig!"
Melkbosstrand, Escape From Cape Town
Lavender House and Sunshine Cottage"Ek wens ek kan eendag daar kom bly of ten minste aftree. Ek is mal oor die ligging van die plek en die vriendelikheid van die mense, hulle is baie gasvry. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Kreefnes"Dis so jammer dat ‘petty crime’ eintlik die mooi van die dorpie wegneem!"
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Klokkiebosch"Was aangenaam verras met hierdie stil en pragtige Weskus dorpie. Jacobsbaai met sy estetika en behuising het veral opgeval en dit is geen wonder dat eiendom in Jacobsbaai so gewild is nie. Beslis die moeite werd om te besoek."
Myburgh Park, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Rustige en baie veilige omgewing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Erna's Yzies Overnight Room"Lieflike plek. Voel baie veilig, skoon en salig vir die siel."
Worcester, Escape From Cape Town
Suné's Self Catering"Dis 'n wonderlike dorp, baie skoon! Waar ons gebly het was dit geweldig rustig en kon mens regtig lekker rus. Die mense by Nostalgie koffiewinkel was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal definitief weer kom kuier!"