Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Villiersdorp, Escape From Cape Town
Rietspruit Country Cottage"Villiersdorp is 'n kleine dorpie en het nie soveel te bied nie, ons het heerlik gelunch by Kelkie Wyn. Rietspruit is een uitstekende plek as uitgangspunt vir mooi dagtrippies in die omgewing."
Robertson, Escape From Cape Town
DuVon Farmhouse"Baie mooi dorpie met baie om te doen in ongewing."
Swellendam, Escape From Cape Town
Oude Werf Cottage and Camping"Ek het Saterdagoggend die parkrun gaan doen, en uit 16 verskillendes wat ek reeds gedoen het, was Swellendam sin voorwaar die mooiste. Pragtig dorp met baie besienswaardighede en dinge om te doen."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Vlei Studio"Nes mens hartsmense kry, dink ons Betties is 'n hartsplek."
Saldanha, Escape From Cape Town
Skulpdraai"Ongelooflik mooi en geniet dit elke keer as ons kans kry om daar uit te kom vir vakansie. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Phoenix 2"Paternnoster is 'n fantastiese kusdorpie met alles wat mens nodig mag kry! Uitstekende restaurante, lieflike strand, pragtige sonsondergang en oneindige uitbreidings-geleenthede!"
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Maluti"Dié Weskusdorp lê diep in my hart! Dis ongerep met mense wat nog tyd het vir mekaar en jy kan al jou sorge op daai stuk strand wegloop."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Kariza"Die dorp self is baie skoon, netjies en mens geniet die nabyheid van die see baie!"
"Hierdie deel van ons land is asemrowend mooi."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Atlantic Loft"Die seewater is so skoon en die stand is so mooi dit lyk soos iets uit 'n sprokiesboek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Komyntjie 3"What a beautiful beach, so peaceful and relaxing. Friendly people, lovely food and we will definitely be back."
Kleinmond, Escape From Cape Town
Milaruso Self-catering House"A quaint village with a nice character."
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"Worcester is 'n baie ou dorp en omdat ons net oorgeslaap het, het ons nie veel besienswaardighede kon besoek nie."