Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Citrusdal, Escape From Cape Town
Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts"Dis een van die warmste plekke wat ons nog ooit besoek het, maar 'n oulike dorpie."
Mykonos, Escape From Cape Town
Kaliva 358, Langebaan Apartment"Die standaard is baie goed. Mykonos kom alle ouderdomsgroepe tegemoet. Sal graag meer toesig wil sien by die binnenshuise swembad aangesien daar nie by die reëls gehou word wat duik, plons en dompel aanbetref nie. Mens kon nie rustig swem nie en wangedrag in die swembad was nie aangespreek nie. Sal wel weer 'n somervakansie by Mykonos deurbring."
Barrydale, Escape From Cape Town
Mountain View B&B"Die handwewers is my nuwe obsessie. Die dorpie is ougat en die mense vriendelik. Laat genoeg tyd om die plekkie behoorlik te verken."
Suurbraak, Escape From Cape Town
Upendo Off-The-Grid Cottage"Suurbraak is 'n klein juweel. Ander besoekpunte in die omgewing is maklik bereikbaar, byvoorbeeld Swellendam, Barrydale, Tredouxpas en Grootvadersbosch."
Gansbaai, Escape From Cape Town
The Stone House"Ek dink Gansbaai moet bietjie groei op 'n mens! Daar is oulike restaurante en koffiewinkels, maar die meeste maak eers na 10:00 oop! Die strand by Franskraal is baie lekker! Die winkels in Gansbaai was 'n aangename verrassing met 'n goeie SPAR en Clicks."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fraaigelegen Farm"Bietjie verwaarloosde dorpie, maar met 'n baie lekker hotel wat 'n uitstekende restaurant het."
Klapmuts, Escape From Cape Town
In the Vineyard Cottages"Dis sentraal tussen Paarl en Stellenbosch."
Saldanha, Escape From Cape Town
Mermaids Haven"Saldanha verskaf moontlik die mees bekostigbare akkommodasie in Weskus. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Goin' Coastal"Langebaan self is 'n lekker plek en baie skoon en mooi."
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"Sou graag langer wou bly om meer te kon sien en ervaar."
Malmesbury, Escape From Cape Town
Dassenheuwel Farm Stay"Ons is mal oor die Malmesbury-omgewing. Dis altyd lekker om soontoe toe gaan. Die mense is altyd vriendelik en verwelkomend."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Nell's B&B"Die haaiduik is fasinerend en 'n groot trekpleister. Die weer is baie lekker."
Pringle Bay, Escape From Cape Town
Peaceful Breakaway"Wonderlike restaurante. 365@Pringle en die Lemon & Lime Deli verkoop heerlike eetgoed."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Duintjie"Wonderlike plek - naby soveel om te sien en doen. Sal beslis weer soontoe gaan."
Still Bay East, Escape From Cape Town
Osler Place Self-Catering"Lieflike strand en lagoon. Baie interessante inheemse tuin met inligtingstukke reg voor Osler Place. Weggesteek in die industriële area van Stilbaai Oos, is daar 'n slaghuis met die lekkerste wors."
Kleinbaai, Escape From Cape Town
Whale n Shark Accommodation"Kleinbaai groei op 'n mens... jy kan jou hart daar verloor."
Hermanus, Escape From Cape Town
Mossienes"Sal Hermanus vir enige persoon aanbeveel wat rustig wil verkeer."