Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Fred's Place"Ons is lief daarvoor om op Yzerfontein vakansie te hou. Dis 'n pragtige, stil dorpie en ons geniet die mooi en skoon strande."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Baie lekker vakansieplek en vir gesinne. Altyd lekker om daar te kuier."
McGregor, Escape From Cape Town
The Cottage at Wild Almond"MacGregor vineyards for very good value for money wines. "
Langebaan, Escape From Cape Town
5 Groot Diamante"Great place, lagoon is very calming and nice for a "Island Type" experience."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Onse Plekkie"Dis lekker sentraal en die ideale plek om af te skakel."
Swellendam, Escape From Cape Town
Impangele"My pa was daar gebore en het daar geboer. So ek kom al 52 jaar lank op Swellendam."
Stanford, Escape From Cape Town
Mag's Cottage Stanford"Sadly the best or highly recommended restaurants are closed Monday to Thursday."
Duynefontein, Escape From Cape Town
Orange Inn Melkbosstrand"Baie lekker strand en seekos uit die boonste rakke by Café Orca."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Seagulls Seasong"Ek love Struisbaai. Ek voel gerus dat my kids met hul fietse rondry en rondstap. Die winkels se ure tydens Desember is van vroeg tot laat, wat baie nice is."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"Dis my gunsteling webreekdorpie. Dit is 'n beskostigbare stukkie Griekeland."
Van Dyks Bay, Escape From Cape Town
Villa Jondé"Van Dyksbaai moet vir seker 'n toeristebestemming word."
Witsand, Escape From Cape Town
Nautilus"Dit is baie mooi. Ons het ook De Hoop besoek en dit was 'n wonderlike ervaring. Daar is baie beperkte moontlikhede vir inkopies, onder meer kruideniersware, vleis en vars produkte, en ons moes na Swellendam ry vir 'n dokter en apteek (daar is nie 'n apteek of 'n dokter nie). Die restaurante in die dorp raak vinnig oorweldig wanneer daar baie mense is, maar ons het heerlik daar gekuier. Ons sal volgende keer meer voorbereid wees."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Self-catering"Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar beslis vir langer!"
Witsand, Escape From Cape Town
Breede River Lodge Apartment"Witsand is 'n wonderlike bestemming, veral vir gesinne. Die kinders geniet Witsand baie. Dit is 'n lekker rusbestemming. Vat net genoeg kruideniers saam, want die winkels is baie duur."