Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Swellendam, Escape From Cape Town
Windmill Guesthouse"Mooiste dorp met pragtige ou geboue propvol geskiedenis."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Mountain Manor"Sal die "valley of abundance " weer wil besoek."
Still Bay, Escape From Cape Town
Botterkloof Resort"We loved Stilbaai! So many places to explore. Lagoons, beaches, nature reserves, rock pools. etc. No place felt over crowded even though we were there over Christmas time, as there were so many different venues to hang out and explore. Great town with so much happening, even live concerts by favorite local musicians! "
Vredenburg, Escape From Cape Town
Die Hoof Slaapkamer"Baie sentraal om na verskillende besienswaardighede in die omliggende gebiede rond te rits!"
Suiderstrand, Escape From Cape Town
Pebble Bay"As jy 'n plek soek om weg te kom van almal en alles af vir alleen tyd sal ek dit aanraai. Die area was ook nie so besig alhoewel dit oor die kersnaweek was. Ons het die tyd daar regtig baie geniet."
Still Bay, Escape From Cape Town
The Lofts"Moet draai gaan maak by Kleinbergskloof Olive Estate, Inverroche vir ginspirasie en The Press Room vir lekker kuier."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Riebeeck-Wes: Baie oulike plek - kan sien dat daar gewoel en gewerskaf word. Heerlike gemeenskap en 'n lewendige atmosfeer. Sal beslis weer soontoe gaan. Lieflike omgewing, vol interessante stories. "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Montpellier De Tulbagh"Baie van die besienswaardighede was gesluit oor die vakansieseisoen of net oop op aanvraag."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Mad Mongoose"Roosterkoek op die straathoek direk van die vuur af. Munisipaliteit doen baie moeite om die dorp skoon te hou. Baie lekker om bietjie in die strate te stap."
Witsand, Escape From Cape Town
Breede River Lodge"Min om te doen vir kinders. As jy nie 'n boot het nie is die aktiwiteite op Witsand maar beperk. Winkels is baie duur, moet alles saamneem anders betaal jy jou ore van jou kop af."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Pragtige strand met goeie restaurant opsies wat stapafstand is. Nie so besig nie, en gevoel van veiligheid beslis daar."
Robertson, Escape From Cape Town
Buitenstekloof Pomegranate Homestead"Lieflike dorp en baie vriendelike mense!"
Saldanha, Escape From Cape Town
Nel's Nest"Beeldskoon. Net jammer van die droogte, maar dis te verstane met die watertekort in die Kaap."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Die dorpie is lieflik, maar kan gerus meer winkeltjies kry waar jy dinge kan kry eg aan McGregor."
Still Bay West, Escape From Cape Town
Bergrosie"Ons wil elke einde van die jaar vakansie in Stilbaai-Wes deurbring!"
"Dis lekker sentraal as mens na Struisbaai en Waenhuiskrans wil gaan. Verkies Napier bo Bredasdorp selfs."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Mermaid Guest House"Jy kan die hele Struisbaai en Agulhas verken oor 2 dae. As die weer sleg is, is daar nie veel om te doen nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Klein Erf"Ons gewildste dorp, heerlike weer, sal weer terug gaan, wil daar aftree!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Anna's Place"Effe vol oor Desember. Sal volgende keer op ander tye kom."
Suiderstrand, Escape From Cape Town
Linga Longa Beach Cottage"Pragtige plek, maar pasop vir die pofadders!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Die Blou Deur"Iets vir almal om te doen, mooi strande, stap roetes, bergfiets roetes, goeie restaurante met interessante kunsgalerye en winkels. Hemel en Aarde vallei het 'n uitstekende wynroete. "