Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paradyskloof, Escape From Cape Town
Viettz Suite"Sentraal geleë sover winkelsentrum-benodighede asook ander besienswaardeighede."
Agulhas, Escape From Cape Town
Potpourri Stay"Die dorpie L'Agulhas is prentjie mooi met die mooiste uitsigte oor die see en ook van die ligtoring. Die ligtoring self en museum is 'n moet om te sien en te beleef. Sal graag 'n huisie daar by die see wil hê."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Umoya Romantic Getaway"Bettysbaai is my gunsteling dorp vir die feit dat strate on-geteer is, daar min winkels is en geen straatligte nie. Die see aan die een kant en die pragtige berge aan die ander. Die beste van beide wêrelde as jy n buitelig-mens is!"
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Crystal Waters"Loved it, would one day like to own property there."
Vermont, Escape From Cape Town
Fynbos - Self-catering Maisonette"Vermont is 'n pragtige kusdorpie en alles is binne bereik, soos winkelsentrums, strand en restaurante. Mooi staproetes en bergfietsroetes om te benut. Voorwaar 'n regte vakansiedorpie."
Longacres Country Estate, Escape From Cape Town
Kleine Aussicht"Baie rustig en stil. Nog in ontwikkeling maar het baie potensiaal. "
Franschhoek, Escape From Cape Town
Oak Cottage and Manor House Rooms"Fantastiese vakansiebestemming! Baie toeriste gedrurende die feesseisoen."
Montagu, Escape From Cape Town
Keisie Cottages"Beautiful area - a lot of outdoor activities to do."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Dis baie gerieflik geleë en binne trefafstand van baie wonderlike plekke."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
41 On Twist"Wonderlike strande, baie skoon, vriendelike mense. Lekker sentraal vir al die baie lekker dinge om te doen en mooi plekke om te sien."
Saldanha, Escape From Cape Town
12 on Beach"Baie rustige dorpie vir 'n stadsjapie, maar 'n goeie rusplek weg van stad se gewoel."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Nautilus Self-Catering Accommodation"Britannia Bay is 'n on-ontdekte juweel."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Anna se Huis"Dit is 'n pragtige omgewing met 'n unieke karakter. Sou nogal die besit van eiendom daar oorweeg."
Langebaan, Escape From Cape Town
Holiday Guest House Langebaan"Ons het baie lekker gekuier en die restaurante het heerlike kos. Die wind waai ongelukkig baie in Desember en ons kon nie elke dag op die strand uitspan soos beplan nie. "
Port Owen, Escape From Cape Town
LaShalom Self-catering"Verassend mooi! Upmarket vakansie plek en verblyf. "
Suiderstrand, Escape From Cape Town
The Southern Beach House"Quaint and perfect if you are looking to get away from the city hustle. Very peaceful."
Paternoster, Escape From Cape Town
Lazy Lodge Guest Ranch"Baie min winkels op Paternoster self. Koop jou kos op pad by Vredenburg tensy jy heen en weer wil ry. Moenie kreef op die straat koop nie, die goed is dood!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Tropico House Guest Rooms"Was een van ons beste vakansies. Sal enige tyd weer besoek."