Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
"Napier probably would not appeal to the average tourist, who wants to be doing stuff and seeing things. For us it was the perfect place to do nothing, relax, recharge."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bloublasie Struisbaai"Struisbaai self is pragtig en 'n rustige plekkie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club No 165"Goeie plek vir 'n lekker rustige vakansie."
Riebeek West , Escape From Cape Town
The Magical Kliphuis"Ons was so oorweldig met die vriendelikheid van so 'n klein dorpie, dat dit baie beslis 'n plekkie is waarheen almal gaan heen terugkom weer en weer, die vermaak oor die naweek in die dorp was eersteklas!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Manatoka"Woonplekke moet dalk net beter beskryf word, in verband met ligging en toeganklikheid vir gestremde persone."
Robertson, Escape From Cape Town
Arnheim Guesthouse"Lovely place. We took the kids to the nursery to play food, wasn't so great but they enjoyed the play area."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Sandbaai Cottage"Sandbaai is eerder 'n alternatiewe verblyf om Hermanus se groter omgewing te verken en geniet. Sandbaai is nie 'n aantreklikheid op sy eie nie."
Witsand, Escape From Cape Town
Barnacles"Sal dit enige tyd weer besoek. Veilig en vriendelike mense. Voëlkykers kan dit beslis besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Ahoy Farmhouse 2"Sal graag weer teruggaan! Daar is nog baie om te sien en te ervaar!"
De Kelders, Escape From Cape Town
Rest a While"Depends on what you are looking for. As a quiet getaway for a relaxed break, it is perfect for strolling amongst the rock pools and collecting seashells. Close to the small town of Gansbaai and exploring the surrounding coastline. "
Swellendam, Escape From Cape Town
Old Thatch Lodge"Dit is 'n klein, stil dorp. Daar is nie veel plekke om te eet in die aand nie en die 1/2 wat wel oop is het sulke slegte resensies dat ons dit eerder nie wou probeer nie. Het nie veel van die dorp gedink nie, my eerlike opinie glo ek nie ek sal enige tyd gou terug gaan Swellendam toe nie."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Karsrivier Gastehuis"Oulike dorpie met Napier naby met restaurante. Arniston so 20 min se ry vanaf Bredasdorp. Dorp netjies, vriendelike inwoners, oulike winkels."
Bonnievale, Escape From Cape Town
Bonnievale River Lodge"Gaan gerus om daar te kamp, jy sal dit geniet."
Langebaan, Escape From Cape Town
Orlandi's Place"We will definitely visit Langebaan, but will only stay at the Langebaan Golf Estate in future."
Britannia Bay, Escape From Cape Town
Nautilus Self-Catering Accommodation"Besonderse plek om weg te breek."
"Baie goed geleë vir die doel om die Kaap te sien. Kaapstad is nie so vêr nie en Paarl bied die rustigheid in kontras met die stad. Dit is op die wynroete vir die wat wyn liefhebbers is. Dis ongelooflik mooi in Paarl en die berge (wat ons Transvalers nie ken nie) sien jy mooi omdat jy nie teen die berg is nie. Asemrowend mooi. "
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Rooisee Private Beach"Lovely quaint seaside town which is growing/expanding in size."
"Ek ken die Paarl reeds sedert die middel vyftigerjare en het ook daar skoolgegaan. Paarl op sy eie en ook as deel van die Boland is 'n ideale bestemming vir 'n verskeidenheid van aktiwiteite en ook nog naby genoeg aan die see vir diegene wat dit wil benut."