Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Paternoster, Escape From Cape Town
Roosmarijn Guest House"Was ons eerste besoek aan die plek. Sal beslis weer terugkeer."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Cottage 1 @ Vleidam Guest Farm"Nieuwedrift wynplaas se restaurant is 'n briljante idea vir die area. Probeer hulle pizza en die gasvrou Carla is baie vriendelik."
Brandwacht, Escape From Cape Town
Feel @ Home"Ons het gehou van die feit dat ons op die aangrensende wingerde en weiende beeste kon uitkyk en die rustigheid van die omgewing was heerlik. Tog is die buurt nie baie gunstig tov die sentrale dorpskern geleë nie, en alhoewel dit nie ver daarvandaan is nie, was dit nie die ideaal nie. "
Saldanha, Escape From Cape Town
Skulpdraai"Die area was nie baie veilig nie. Ons het 'n insident gehad op die strand toe my ma en dogtertjie gaan stap het en die volgende oomblik was daar 2 mans om hulle wat nader aan hulle gestap het en gelyk het of hulle iets wou doen. Gelukkig was my man net agter hulle en toe hy vir hulle skree, toe hardloop die mans weg."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Not much happening in the town itself. Visit Hebron. It's only open on selected days, but the food is divine. For dinner, bookings are essential."
Hermanus, Escape From Cape Town
Von Abercron Residence"Baie netjiese skoon dorp met vriendelike mense."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Amazing Modern Beach House"Mooi dorpie met vriendelik mense!"
Rawsonville, Escape From Cape Town
Avondrood Mountain House"Dis kleiner as wat ons gedink het. Daar is skynbaar nie 'n apteek nie. Worcester is egter naby genoeg as jy regtig iets soek wat nie beskikbaar is nie. Die mense was oral waar ons gekom het baie vriendelik."
Britannica Heights, Escape From Cape Town
West Coast Cactus Acc"Misdaadvrye gebied met baie gawe en behulpsame mense. Die uitsig vanaf die koppie oor die see en hawe is iets besonders."
Sand Bay, Escape From Cape Town
Shore's Edge Luxury Ocean Front Home"Die area voel baie veilig en dit is heerlik om langs die see te stap."
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"If I can choose only one word to describe Greyton it would be magical! "
McGregor, Escape From Cape Town
Pepper Tree Cottage"McGregor is 'n baie oulike dorpie! Dit is bietjie afgeleë van die omliggende dorpies wat beteken daar is minder mense en dis heerlik stil en rustig. Tog, is dit net 10 km van Robertson af so jy kan maklik vir 'n dag uit ry na enige van die wynplase. Daar is 'n wonderlike dag spa in die dorp wat 'n fantastiese massering bied!"
Swellendam, Escape From Cape Town
Aan de Heuvel Self-Catering Cottages"Peaceful and quiet, thoroughly enjoyed our stay in Swellendam."
McGregor, Escape From Cape Town
SummerHouse"Die enigste probleem was dat daar geen selfoonontvangs was nie."
Riebeek West , Escape From Cape Town
Gabriella's Accommodation"Die Riebeke word nie verniet die trou-vallei genoem nie!"
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Alika's"Veilig, stil, mooi kuslyn. Naby Stilbaai vir winkels en restaurante. "
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"I don't know how you survive in that heat. We were very happy to have cooler weather and even a few drops of rain while running Prison to Prison marathon."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is 'n rustige dorpie en ideal vir 'n werkbreek van die geraas van die stadslewe."
Still Bay East, Escape From Cape Town
Lulu's Cottage"Restaurante se kos is nie aanbeveelbaar nie. Die kos is duur en swak kwaliteit. Lappies Restaurant se kos is pateties. Plastiek stoele en outdated. Verder is daar 'n klein ou winkeltjie met ou brood en nie veel meer nie, rakke is leeg."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Daar is so baie om te ontdek met vriendelike mense wat 'n mens ontvang en bedien."