Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Robertson, Escape From Cape Town
Tranquillity Self-catering Accommodation"Robertson was fine, however, the tranquility was not!"
Franskraal, Escape From Cape Town
Laatlam93"Ek sal baie graag my eie huisie in hierdie dorpie wil hê!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Soli Deo Gloria Unit 2"Dit was ons eerste keer in Paternoster en dit is 'n fantastiese klein plekkie, baie rustig en uitstekende vakansiegees wat heers. Dit is 'n stukkie hemel op aarde."
"Oulike, klein plekkies om te besoek en om by te eet. Lekker wynplase en kuiergeleenthede in die area. Heerlik!"
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Fisant and Tobie"Pragtige dorp waar 'n mens behoorlik kan ontspan."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Bredasdorp Gem"Dit is 'n baie oulike plekkie om te besoek en die see is nie te ver daarvandaan nie. "
Montagu, Escape From Cape Town
Keisie Cottages"Altyd lekker om in daardie omgewing te wees, want daar is baie wat jy kan doen."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Old Sam's Cottage"Dit was my eerste besoek aan hierdie oulike dorp! Ek kom beslis terug!"
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages"Die lekkerste staproete gaan doen in die natuurreservaat en die dorpie se rustigheid is alles wat mens nodig het vir 'n lekker afskakel naweek."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Bloekomhuisie"Ek hou van die vriendelikheid die mense in Bredasdorp. Meeste groot supermarkte is daar te kry. Die see is lekker naby."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Stay Budget Guest House"Tulbagh as dorp is dood op ‘n Maandag. Lekker gekuier en Dinsdag alles gesien"
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Ndedema Lodge"In elk geval de Sevilla Rock Trail lopen. Vroege San-kunst en bavianen in mooi natuur."
"'n Plek van rus. Onrus het nogtans alles wat mens kan verlang: restaurante, wandelpaaie, die see en walvisse, 'n pragtige strand, 'n meer vol voëls, bome en berge en 'n rivier. En Ayrshire melk van 'n plaaslike winkel."
Still Bay, Escape From Cape Town
Bergrosie"It is a very nice place if one needs to be on the relaxing side and if you're a sleeping beauty."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Breakaway Apartment"Onopgesmukte wegbreek plekkie, omring deur karaktervolle dorpies."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"The SPAR supermarket is great. Has everything for a self-catering stay."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
The Boathouse"Jacobsbaai is 'n ongerepte juweel. Ek hoop dit bly nog vir jare so. Gaan beslis terug vir nog! "
Stanford, Escape From Cape Town
Misty Mountains"Die personeel in die toeriste inligting kantoor het bitter min geweet oor die omgewing en ons bloot pamflette met oppervlakkige inligting oorhandig - wat selfs nog verkeerde inligting verskaf! Byvoorbeeld, dat Springfotein se wynproe en restaurant toe is op Donderdag - wat nie die geval is nie - ons het maar 'n kans gevat en dit was oop! Stanford is 'n fantastiese plek, maar dit word uiters swak bemark! Plekke soos Misty Mountains gaan dit 'n slegte naam gee!"