Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Langebaan, Escape From Cape Town
Makarios B&B"The lagoon is perfect for all kinds of water sports as it is shallow and safe."
Paternoster, Escape From Cape Town
Twalap"Ek het Paternoster besoek sedert my kinderdae. Dit bly nog my gunsteling plekkie in SA!"
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Olyfenhuis Guest House"Dit is die derde keer dat ek Riebeek-Kasteel kies vir 'n wegbreek. Dit is 'n heerlike dorp met al sy snuisterye asook die groot dekor stoor is 'n groot attraksie om te besoek. Heerlike en genoeg eetplekkies met 'n groot verskeidenheid. Dit was weereens 'n aangename ervaring om Riebeek te besoek."
Swellendam, Escape From Cape Town
Elianthe's Guest House"Klein rustig plaats, met een mooie omgeving. Wandeltocht naar de waterval is een aanrader. Eten bij Kroonlander naast het Guest House is een aanrader."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Jacobs Bay Apartments"Quiet village close to Vredenburg and Saldanha Bay. Easy access to West Coast places and sights."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Tulbagh Country Guest House"Tulbach is 'n pragtige bestemming waar wonings van vervloë dae pragtig restoureer is. Die knus atmosfeer van Kerkstraat laat 'n mens van die besige lewe en van tyd vergeet. Beslis 'n besoek werd. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Met ys ya!"Lieflike stranddorp! Sal graag my kinders op 'n volgende keer wil bring!"
Hermanus, Escape From Cape Town
The Potting Shed Self-catering"A beautiful holiday destination. Beautiful views, whales, dolphins, so much to do and gorgeous beaches. We will definitely spend more time in Hermanus in future."
Hermanus, Escape From Cape Town
Chesham House"Great spot for whale watching in whale season. Nice art galleries in close proximity of each other. Pleasant walk along the cliff path, with great views."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Rocherpan"Baie lekker om in Dwarskersbos te kan bly en Velddrif en die Rocherpan park wat so naby is."
Porterville, Escape From Cape Town
Rendezvous"Porterville is 'n pragtige, netjiese dorpie aan die voet van die Olifantsrivierberge. Dit is 'n stil, rustige omgewing met 'n groot verskeidenheid flora op die berg."
Langebaan, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"A very close-knit little town suggested for a summer vacation."
Franschhoek, Escape From Cape Town
Rose Cottages"Ons is mal oor Franschoek. Dit het wel net te duur geraak vir ons "locals", maar ons geniet dit met elke besoek of deurry."
Paternoster, Escape From Cape Town
Phoenix 2"Pragtige dorpie met baie karakter! Maak gerus 'n draai!"