Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Cyara"Bettiessbaai is asemrowend mooi. Ons het die uitstappie na die pikkewyne baie geniet. Sal verseker weer 'n draai in Bettiessbaai gaan maak."
"Dit 'n baie mooi, rustige en veilige omgewing wat vir 'n natuurliefhebber, wat van 'n landelike uitsig in 'n luukse gastehuis hou, besonder van waarde is. "
Genadendal, Escape From Cape Town
Rambling Rose"'n Historiese bestemming wat elke toeris moet besoek."
L'Agulhas, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"L'Agulhas is 'n pragtige dorpie waar die 2de oudste vuurtoring steeds sy lig laat skyn. Die dorpie het 'n baie gesellige koffiewinkel, Suidpunt Potpourri, waar die mooiste items vir jou huis gekoop kan word. Die natuur lewer geleentheid vir fietsry en stap op die mees Suidelike punt van Afrika."
Robertson, Escape From Cape Town
@ 13 Sauvignon"Robertson is 'n baie oulike dorpie met lekker goedjies om te doen. Gaan besoek dit gerus saam jou gesin of familie."
"Ceres is a friendly town. My kids loved the snow experience and it was a first time for my wife too. I would love to visit Ceres in the summer as well."
Mykonos, Escape From Cape Town
Musselpot"Ons het die Griekse aand by Bosouki's Restaurant verskriklik geniet. Die plek ontleen hom aan baie pret en plesier. Sal weer soontoe gaan."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Love Montagu - the mountains people - just everything. The road works are a bit of a pain but once completed will be great."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Corsica Villa 1"It is a very nice and secure place to stay, I would go there again."
Jongensfontein, Escape From Cape Town
Leben Seehuisie"Hier voel dit asof die natuur nog 'n kans gegun word om 'n bestaan te maak."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
De Kraal 2614"Heerlik sentraal. Baie naby Kaapstad en Hermanus. Pragtige omgewing."
Paternoster, Escape From Cape Town
A'la Mossel 1"Ek sal elke keer teruggaan, sal nooit uitgekuier raak in die pragtige rustige seedorpie nie. "
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Pragtig en so goed bewaar! Ideale vakansiebestemming!"
Franschhoek, Escape From Cape Town
Swallows Cottage"Heerlike tyd gedurende die Bastille Festival. Het lekker gekuier. Dink net die Festival se ingangsfooi is 'n bietjie buitensporig."