Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Yzerfontein, Escape From Cape Town
C-Bobbejaan"Yzerfontein is 'n rustige tog pragtige dorpie. Ons was gedurende die winter daarso so meeste van die restaurante was ongelukkig toe gewees. Die eetplekke en winkels wat wel oop is gedurende die winter bied mens alles wat jy sou benodig so dis darem nie 'n "spookdorp" in die winter nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
Windsor Hotel Hermanus"Gaan gereeld Hermanus toe, een naweek elke twee maande, maar bly by vriende in Voëlklip en kry nie kans om dorp te verken nie .Sal definitief weer by Windsor gaan bly."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Lekker By Die See"Baie rustig, weg van die alledaagse gejaagdheid, mooi lang skoon strand."
Calypso Beach, Escape From Cape Town
Crystal Lagoon Lodge"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."
McGregor, Escape From Cape Town
Miss Milly Folly"'n Pragtige en karaktervolle dorpie wat rustigheid in mens se gemoed bring."
Hermanus, Escape From Cape Town
Mosselberg on Grotto Beach"Pragtige dorpie met baie om te doen - 'n moet sien in SA!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Fernkloof Fairways Villa"Paradiso Restaurant is die plek om die heerlikste pizza te kry met goeie diens. Heaven and Earth horse Trails is waar jy op 'n perd se rug die buitelug kan geniet en die asemrowende natuurskoon kan in neem."
Gansbaai, Escape From Cape Town
"Ons het ons ondervinding by Marine Dynamics baie geniet! Eetplekke is skaars."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
La Montagne Lodge"Oulike klein dorpie met veel om te doen in die vallei."
Langebaan, Escape From Cape Town
22 Jade"Dis 'n baie lekker plek, was baie sentraal en kon baie plekke besoek. Sal weer daar vakansie hou. Het lekker restaurante veral Flags kan definitief aanbeveel word pryse baie billik. Spar is ook 'n groot plus punt lewer goeie diens en gebak puik."
Langebaan, Escape From Cape Town
Captain's Cabin"Daar is so baie om te ervaar, en die omgewing skep 'n lus om weer te kom."
Montagu, Escape From Cape Town
Badensfontein"Baie oulike dorp met baie interessante plekkies om te ontdek."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Pearly View"A lovely escape destination - off the grid but not too far from Hermanus!"
Langebaan, Escape From Cape Town
4Winde"'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom."
Langebaan, Escape From Cape Town
Captain's Cabin"Dit was soos hemel op aarde! Die lekkerste vakansie wat ons nog gehad het. Die mense en plek is fantasties!"
Swellendam, Escape From Cape Town
LANTERN Self-Catering Cottages"'n Besoek aan die nabygeleë Bontebokpark is die moeite werd!"
Langebaan, Escape From Cape Town
Bella Casa"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."
Greyton, Escape From Cape Town
Riverstone House"Lieflike plattelandse dorpie. Vredig, met pragtige wandelroetes, eet- en drinkplekkies, plaasmarkie op Saterdag en Zippy's (plaaslike supermarkie)! Greyton se gemeenskap het die kuns van "cottage living" vervolmaak. "
Struisbaai, Escape From Cape Town
Hoofweg 83 Struisbaai"Dit was skoolvakansie met net een plek wat oop is vir aandete, Bella Luna. "