Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Shelley Point TF22"Pragtige plek, maar nie plek vir n groep mense wat net wil sit en kuier en ontspan nie, want geraas sal daar wees. "
Velddrif, Escape From Cape Town
Netan-El Self-catering"Velddrif en Laaiplek is van my lieflingplekke met die lekkerste seekosse denkbaar. Lekker eetplekkies en ook naby Paternoster, St Helenebaai, Langebaan, Saldanah, ens. Baie om te doen. Great bestemming!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Al Dorado"Struisbaai is a beautiful destination with lots to offer and that's why we opted to go there."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Struisbaai Beach House"Struisbaai is al baie jare lank 'n gewilde naweek- en vakansiebestemming vir ons en ons hoop om eendag daar te kan aftree."
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
Marshall Farm"Terwyl daar nie veel aangaan nie (wat deel van die bekoring is), beveel ek sterk aan dat almal by Tannie Joey se Kontrei Winkel stop en vir die oom vra oor sy Heuningwyn. Wie weet, dalk koop jy aandele..."
Vredenburg, Escape From Cape Town
Vredenburg Boutique Lodge"Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek. "
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"Fantastiese bestemming vir 'n wegbreek om lekker te ontspan. Dorp is opvallend mooi skoon. Verskeie lekker plekke om by te eet en kuier. Dorp bied ook goeie verblyfopsies. Saterdagoggend-mark bly 'n treffer."
Greyton, Escape From Cape Town
The Old Potter's Inn and Brewhouse"Greyton is 'n lieflike dorpie met romantiese restaurantjies."
Big Bay, Escape From Cape Town
Seaside Village L11"Wat kan 'n mens sê, dis altyd lekker in die Kaap!"
Struisbaai, Escape From Cape Town
Manna @ Sea"Struisbaai is pragtig en het die uitstappies geweldig geniet. Pragtige klippe!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Aloha 2"What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one."
"My gunstelingprentjie van natuurskoon is as 'n mens uit die tonnel kom, aan beide kante ... ek is mal oor die Paarl."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Blaauw Cottage"'n Interessante dorpie. Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar 'n draai wil gaan maak."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
De Ware Jacob"Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos."
Arniston, Escape From Cape Town
16 on Main"Dis stil buite seisoen - moenie naglewe verwag nie, maar dis naby genoeg vir 'n heerlike dagrit na L'Agulhas."
Die Boord, Escape From Cape Town
Absolute Bosch Guest House"'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Fisherman's Cottage"Daar is genoeg om te doen in die Stanford- en Hermanus-omgewing."
Van Riebeeckstrand, Escape From Cape Town
Melkbosstrand Beach Cottage"Lekker gesit en kuier by die damhuis en die hele dorp en strandgebied is skoon en baie netjies! "
Tulbagh, Escape From Cape Town
Citrus Self-catering Apartment"Mooi, platteland met kleuryke kultuur en geskiedenis."
De Kelders, Escape From Cape Town
Kleinzee Oceanfront Guesthouse"'n Goeie restaurant in De Kelders sal 'n groot aanwins wees."