Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Still Bay, Escape From Cape Town
Palmyra Stays"Baie pragtige plek. Ek sal graag weer soontoe gaan en langer vertoef."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Fynbos Collection"Bly nog 'n woelige en populêre plek en vele goeie restaurante in Hermanus en Hemel en Aarde Vallei."
Still Bay, Escape From Cape Town
Blombos 20 Self-catering unit"Kan baie besig raak oor vakansietye, maar andersins plek om herinneringe bymekaar te maak."
De Kelders, Escape From Cape Town
23 On Steyn De Kelders"Large spar 5 min away in Gansbaai. Pretty area. Great for walks. Even saw whales in May. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Moet net nie op maand einde in die dorp kom nie."
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Beach Ruhls"Baie rustige, veilige en skoon dorpie. Naby genoeg aan noodsaaklike winkels."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Beautiful Holiday Home"Baie uitgestrek en meeste plekke is ver van 'n swemstrand. Mooi natuurskoon. "
Dwarskersbos , Escape From Cape Town
Coco Self Catering Units"Dwarskersbos has the most beautiful beach. Safe for swimming at low tide, the beach is clean and natural. They also have this amazing little Mini Market cafe where you can buy food provisions and little gifts. It is also about half an hour's drive from Elandsbaai and is very close to Laaiplek and Velddrif."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"There are a few supermarkets (Spar and OK) and we bought firewood on the road. Fresh fish is available at the harbour. There is a salaam room, but Jumuah is at Vredenburg, which is about 30 minutes away."
"Baie rustig en tog baie om te doen, lieflike bymekaarkomplekke soos The Bush Pub en The Boat House. Sal dit definitief aanbeveel by vriende en familie."
Montagu, Escape From Cape Town
Klein Nektar Wine & Olive Estate"Montagu is 'n pragtige dorpie. Heerlike restaurant, padstalle en koffiehuise om van te kies en te keur. Net 5 minute buite Montagu is 'n "animal sanctuary" wat lieflik is vir kinders. Saterdagoggend se markie op die dorp moet jy ook nie mis nie!"
Worcester, Escape From Cape Town
Da Rooms Accommodation"Die instituut vir blindes is definitief n besoek werd - die handewerk wat die blindes doen is baie oulik en kreatief."
Hermanus, Escape From Cape Town
Wild Pepper Tree"Baie dinge om te doen in Hermanus. Goeie restaurante, lekker strande en paadjies om te stap langs die see, mooi winkeltjies, roetes vir hardloop, stap en fietsry in die natuur."
Robertson, Escape From Cape Town
De Hoop Cottages"Robertson is pragtig en daar is so baie om te sien en doen. Uit te kom uit stadsgewoel. Mense is vriendelik en behulpsaam en daar is niks wat jy nie kan kry wat jy benodig."
Paternoster, Escape From Cape Town
Antaris - Duplicate"Dis 'n great dorpie met lekker eetplekke. Ek kom weer en sommer gou. "
Citrusdal, Escape From Cape Town
Bosrivier Campsite"There are plenty of places to stay in and around Citrusdal to explore the town and its beautiful country and mountain surroundings. "
De Kelders, Escape From Cape Town
Amazing Grace B&B"Pragtige kusdorp met baie hoekies en staproetes. So baie om te doen en naweek net te kort."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Anna se Huis"Die skoonste dorp wat ek in 'n baie lang tyd gesien het. Geen rommel en bedelaars nie. Die enigste negatiewe kommentaar is die ongeduldige motorbestuurders wat mens amper van die pad af wil ry as jy by die spoedgrens hou, en dit nogal in die woonbuurt. "
L'Agulhas, Escape From Cape Town
Pa Nanna's Place"Daar is nogal verbasend baie eetplekke en dinge om te doen en te gaan besigtig. Die tydjie was eintlik te kort. Jy kan alles op die dorp kry wat jy soek."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Palm View"Lekker rustige vissersdorpie-atmosfeer om jou batterye weer te laai."