Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Kleinfontein"Is 'n mooi plattelandse dorp met alles wat jy wil hê. "
Stanford, Escape From Cape Town
Stanford Hotel"Baie mooi rustige plekkie, stil en stemmig met vriendelike mense en pragtige omgewing."
Langebaan, Escape From Cape Town
Yorksrest at Sea"Rustige plattelandse dorpie soos mens daarvan hou!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
The Wild Fig Guest House"Kleinmond is 'n pragtige area met baie om te doen en sien."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Beach Club House 236"Dit was heerlik om Hermanus en al die omliggende dorpe te besoek. "
Sandbaai , Escape From Cape Town
Nommerpas"Sandbaai is naby genoeg aan Hermanus, maar ook ver genoeg weg van al die gewoel. Dis 'n ideale plek om te gaan rus."
Tulbagh, Escape From Cape Town
Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary"Ons het uitsluitlik gekom vir die perdeskou, wat ons nou elke jaar wil bywoon. Tog is daar so baie in en om Tulbagh om te doen dat ons voor volgende Oktober sal terug wees. "
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Hangnes @ Boskloof Swemgat"Pragtige dorpie met gasvrye inwoners. Sal volgende keer langer tyd daar wil spandeer."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Robin's Nest"Dit is voorwaar 'n baie indrukwekkende plek. Tuine lieflik, en al die ander geboue/huise was ook baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Bo-Bakkies"Dis 'n lekker dorpie en die landskap is baie mooi. Weens die dwelmmisbruik daar, voel ek egter nie so veilig wanneer ek in die dorp en op die strand loop nie."
Agulhas, Escape From Cape Town
Agulhas Ocean House"Agulhas is 'n pragtige, rustige dorp en het gawe mense."
Agulhas, Escape From Cape Town
Potpourri Stay"Dit is 'n pragtige dorp. Dis jammer dat die restaurant by die ligtoring toegemaak het, dit was altyd 'n hoogtepunt. Hulle kos was altyd baie spesiaal. "
McGregor, Escape From Cape Town
Silvergreen Shepherds Hut"Wat 'n pragtige dorpie - vol geskiedenis en baie om te ondersoek en te beleef! Volgende keer bly ons langer!"
Klapmuts, Escape From Cape Town
Sleepy Willow Country Accommodation"Vriende van my was die Vrydagaand so byna gekap by Klapmuts as hulle nie oplettend was nie so dis 'n bietjie sleg!"
Still Bay, Escape From Cape Town
Harbour Cottage"Stilbaai is 'n lieflike dorpie met pragtige natuurskoon. Hier word daar geroei, visgevang, gedraf, geloop, branderplank gery, ens. Daar is genoegsame winkels in hierdie dorpie vir alles wat mens kan benodig! Definitief aan te beveel vir vakansie, permanent sowel as aftree!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Deja-vu Paternoster"The restaurants and food in Paternoster was awesome, special comment must go to Gaaitjie Restaurant where everything was superb."
Hermanus, Escape From Cape Town
Bayview 104"Sal beslis weer daar gaan kuier en tyd deurbring. Pragtige omgewing en natuurskoon."