Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Vidi's Place"Gunstig geleë vir hengelaars! Strand binne loopafstand! Struisbaai bied redelik besienswaardighede!"
Hermanus, Escape From Cape Town
Walker Bay Manor"Hermanus is 'n ideale naweekweg / vakansiedorpie en ek het die mark baie geniet, veral die omie op sy klawerbord met sy rustige stem."
Stellenbosch Central, Escape From Cape Town
Eendracht Apartments"Mal oor Stellebosch sentraal, 'n plek so na my hart!"
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Skoonste dorpie wat ek in 'n lang tyd gesien het, sal wat wil gee om daar te bly! Een woord: PRAGTIG!"
Paternoster, Escape From Cape Town
Bo-Bakkies"Pragtige dorpie met liefelike restaurante, die nimlike At Botha en die mooiste mooiste baai. "
Prince Alfred Hamlet, Escape From Cape Town
Hamlet Country Lodge"Lovely little village atmosphere."
Sandbaai , Escape From Cape Town
Ocean Song Self Catering"Die wêreld daar is pragtig. Ek sal enigeen aanbeveel om kwaliteittyd daar deur te bring. Ongeag of dit 'n gesin of twee verliefdes is."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Van Den Berg's Guesthouse"Was aangenaam verras deur die skoonheid van die omgewing."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Die hele dorp se inwoners is vriendelik en behulpsaam!"
Kleinmond, Escape From Cape Town
Mondche"'n Baie rustige dorpie met baie vriendelike, hulpvaardige mense!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
174 Atlantic Drive - Original"Baie mooi plekkie met die mooiste huise. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Haven of Peace & Garden Cottage"Centrally situated for scenic drives in the area. "
Hermanus, Escape From Cape Town
Voëlklip Beach House"Dit was ons eerste keer dat ons in Hermanus gebly het en wat 'n lekker plekkie. Dit is 'n lieflike skoon, vriendelike, gasvrye dorp. Gaan beslis baie meer van my sien!"
Montagu, Escape From Cape Town
Montague 4 Seasons"Perfekte plekkie om bietjie weg te kom van die stad se lawaai, maar naby genoeg dat dit jou nie 'n plaas se geld kos om daar te kom nie. Dis een van die klein dorpies waar jy voel jy is op die platteland, maar nog steeds al die geriewe het."
Hemel-en-Aarde Valley, Escape From Cape Town
Robin's Nest"Ons het die drie aande werklik geniet en die hele omgewing verken vanaf hierdie basis."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Driftwood Self-Catering Home"Lekker naby aan die Kaap met baie om te sien en doen in die omgewing."
Mykonos, Escape From Cape Town
Shiloh Cottage Langebaan"Parkering vir besoekers se bote moet na omgesien word."
Sandbaai , Escape From Cape Town
D'Vine View"Sandbaai is gerieflik naby aan Hermanus. Die omgewing en see is pragtig. "
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Andra's Self-catering Accommodation"Baie sentraal geleë met heelwat toeriste aantreklikhede in die dorp asook in die omgewing."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Elize's Granny Flat"Variteit is volop en 'n mens kan dit rustig ervaar."