Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Montagu, Escape From Cape Town
De Erf Cottage"Dit is 'n baie mooi dorp en mens kan die skoon lug geniet en waardeer."
Paternoster, Escape From Cape Town
Mooimeisiesfontein"As jy wil wegbreek van die besige lewe is dit die plek om te gaan. Dinge is in eenvoud daar en mens mis soms die stilte."
Worcester, Escape From Cape Town
Wykeham"Het dit geniet en het by die Barn restaurant gaan eet. Heerlik en baie mooi."
Greyton, Escape From Cape Town
Oewerzicht Farm Cottages"Greyton is 'n pragtige stil en rustige dorpie waar mens lui lui deur die strate kan wandel en lekker gesels, eet en kuier! "
Swellendam, Escape From Cape Town
Marula Lodge Guesthouse"A beautiful town filled with history and warm, friendly people. A tranquil and serene town."
Montagu, Escape From Cape Town
The Barn Guest Cottage"Relaxing place to visit, plenty to see and do."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Ukholo Lodge"Currently, with the road works it makes that region not so favourable - but for backpackers and passers-through, Ukhulo ( i.e. Faith) Lodge serves its purpose as a stop-over haven. (I am not too familiar with the tourist attractions of Citrusdal)."
Swellendam, Escape From Cape Town
Super Petite @ 27"Fantasties. Die inwoners is almal so vriendelik en jy voel baie tuis."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"The Noisy Oyster Restaurant was puik, lekker geroosterde vis en calamari."
Pearly Beach, Escape From Cape Town
Skillie se Withuis"As jy hou van 'n rustige omgewing is dit die regte plek. Daar is geen winkelsentrums naby nie en jy moet deur ry Gansbaai toe (37km) vir jou inkopies. Daar is wel 'n winkel wat jou van jou daaglikse benodighede kan voorsien. Strande is skoon en veilig en die mense is baie vriendelik. "
Piketberg, Escape From Cape Town
Hebron Estate"Baie potensiaal om nog uit te brei wat toeriste aanloklikhede en eetplekke aanbetref. "
Langebaan, Escape From Cape Town
Weskus Villa"This was our first weekend in Langebaan and we all loved it. Lovely lagoon walks, great restaurants and a wonderful day out exploring the WC National Park. A stunning weekend!"
Langebaan, Escape From Cape Town
3 on Elf"Baie ontstpanne en rustig. Verskeidenheid om te doen met klein kindertjies."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Onse Plekkie"As jy gaan om rustig by jou huis te ontspan of kwaliteit tyd te spandeer met vriende of jou ander helfde is hierdie perfek. Mens gaan beslis nie vir die "entertainment" van die dorp nie. "
Hermanus, Escape From Cape Town
31 Tobago Bay"Ek het voorheen permanent in Hermanus gewoon, en na 6 jaar die eerste keer weer voet in Hermanus gesit. Op een of ander manier het die mense van Hermanus dit reggekry om die dorpie te laat vooruitgaan sonder om die uniekheid en "kleindorpie gevoel" van Hermanus skade aan te doen. Hermanus is my eerste vakansie opsie bo enige ander plek."
Malmesbury, Escape From Cape Town
De Gunst Guest Farm"Ek was baie verbaas gewees opm te sien hoe Malmesbury uitgebrei het. Dit is 'n volwaardige dorpie met baie interessante plekke wat jy kan besoek in en om die dorp. Mense is baie gasvry en dit is geleë in 'n ongelooflike mooi omgewing!"