Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28270 reviews.
Tulbagh, Escape From Cape Town
Saronsberg Vineyard Cottages"Ons besoek het toevallig saamgeval met die Tulbagh se jaarlike kunste- en musiekfees. Ons het die hele oggend bestee om al die plekke en stalletjies te besoek."
Paternoster, Escape From Cape Town
Astrandt 3"Paternoster is een van die plekke wat ek die lekkerste vakansie gehou het. Dit is absoluut die mooiste plek."
Langebaan, Escape From Cape Town
Flamingo Park A2"Skoon dorp met alles wat jy benodig vir 'n prettige vakansie."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paternoster's De Oude Muragie"Dit is 'n pragtige dorpie met baie karakter."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hotel"Die omgewing bied heelwat om te geniet: pragtige natuur, mooi roetes om te ry."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Church Hills Boutique Guest House"Pragtige dorp met 'n heerlike, outydse sjarme. Heelwat besienswaardighede in en om die dorp. Lekker eetplekke."
Witsand, Escape From Cape Town
@ The C right in front on the C"Bring alles saam wat jy nodig het, maar die winkel verkoop basiese benodigdhede."
Struisbaai, Escape From Cape Town
At Patat Cottage"Clean beach, friendly locals and nearby good restaurants."
Langebaan, Escape From Cape Town
Marianne's Self-Catering Flat"Langebaan en omgewing asook die Natuurreservaat is ongelooflik mooi!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Lewens-Essens B&B on C"Pragtige Weskus dorp met 'n heerlike atmosfeer en netjiese voorkoms. Pragtigste sonsondergang oor die water. Gerieflik geleë binne 1 uur vanaf Kaapstad en met Darling net 15 km weg is dit 'n goeie keuse vir 'n heerlike vakansie."
Agulhas, Escape From Cape Town
Rus 'n Bietjie"Agulhas is 'n fantastiese plek. Sal enige tyd as ons die kans het weer daar kom kuier."
Paternoster, Escape From Cape Town
D.V. Engelhijs"Dis 'n pragtige dorpie, lekker eetplekke, heerlike mossels. "
Paternoster, Escape From Cape Town
Malgassie"So lekker gekuier! Die smouse was soms 'n bietjie steurend. "
Port Owen, Escape From Cape Town
"Port Owen het net soveel om te sien en te beleef. Die rivier met sy ryke verskeidenheid voëllewe soos die flaminke en pelikane asook Velddrif en Laaiplek wat die Bokkommekka is."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kleinswartvlei Accommodation"Great base to explore wild flowers in season, and the Cederberg."