Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Great place to spend some time, enjoyed walking on the boardwalk, good restuarants and lovely beaches."
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2505"I've always loved Southbroom and have made it our repeat holiday destination."
"The beachfront has the old Ballito village feel, while the town offers very modern malls at the top."
"Margate oor die algemeen is gewild. Was daar in die stil tyd en alles was rustig asook verkeer."
"Uvongo is baie lekker en sentraal geleë. Dit raak wel onaangenaam om af te stap strand toe met meer en meer manne wat sommer in die bosse bly langs die strand. Die munisipaliteit doen wel goeie werk met die instandhouding van paaie en bosse om die kusgebiede."
"Ramsgate is neater and less run down. I have been a regular visitor to Margate since the 1970s and am sad to see the potholes and empty properties."
"Umdloti has the best sunrise ever. The little village has all amenities, restaurants eating etc. The beach and tidal pool is a perfect getaway and very safe. Excellent lifeguard services and opportunities to explore the rock pools on low tides."
"Baie skoon en netjiese strand. Naby aan alles wat nodig is vir lekker rustige wegbreek."
"Om die strande te besoek moet jy deur padblokkades gaan. Op pad na Cape Vidal het die polisie hele voertuig deur soek vir alkohol al het ons gesê daar is nie. "
Port Edward, Escape From Durban
Palmer's Rock"Die waterprobleem is 'n groot kwessie so maak seker jy kies 'n vakansiebestemming wat watertenke as 'n plan-B het."
Pennington, Escape From Durban
Pennington Waves"Ek was baie beïndruk oor Pennington as 'n vakansiebestemming. Dis rustig en veilig. Die mense is baie vriendelik."
"As familie was Margate altyd 'n vakansie avontuur om na uit te sien. Alhoewel daar steeds baie is om na uit te sien, is dit werklik hartseer om te beleef hoe meeste van die besienswaardighede waarmee ons groot geword het en soveel mooi herinneringe van oor het, toegemaak het of nie meer bestaan nie. Tog bied dit steeds vir my daardie wegbreek van die gejaag. Die wonderlike strande en see wat jou sorge wegspoel met elke gevoel en geluid van die brekende branders."