Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Southbroom, Escape From Durban
San Lameer Villa 2004"Baie plekke naby om te gaan sien soos Mac Banana, butterfly dome, crocodile farm, cowboys pub en vele meer plekke."
"Ons het verskriklik gesukkel met Uber in die omgewing. Definitief nie 'n vervoerstelsel om op staat te maak nie. Ons besef wel dat Covid talle mense se lewens raak en ook hul werk beïnvloed."
Port Shepstone, Escape From Durban
Jacobs Cottage by the Ocean"Port Shepstone is baie besig, maar het al die besighede wat mens nodig het, maar al die naby liggende dorpe is ook vol interessante winkels om te besoek."
"Dit was net teleurstellend omrede ons nie die strand en see kon geniet nie omrede die strand gesluit was, maar die akkommodasie het vir seker opgemaak daarvoor."
Hibberdene, Escape From Durban
Beach Cove"Wil graag daar 'n huis koop as ek aftree. Is gebore in Vryheid en ken KZN."
"It was my first visit to St Lucia and will certainly be back for more when its warmer! Looking forward to explore the area more."
"Strate is vervalle, winkels is leeg/toegemaak. Kos nie altyd vars wat jy in die restaurante en winkels koop / bestel nie."
Port Shepstone, Escape From Durban
Mzimayi 3"Pragtige plat-op-die-aarde-mense wat altyd behulpsaam is."
"Shelly Beach, St Michaels on Sea en Uvongo is heerlike, besige vakansiedorpies. Margate self is besig om uit mense te loop buiteseisoen. Baie winkels is toe en daar gaan nie veel aan nie."