Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Shelly Beach, Escape From Durban
4 Summer Place"Shelly Beach is so rustige en vriendelike omgewing. Die strand is rustig en heerlik om 'n dag te spandeer. "
"Ballito is op 'n baie hoë standaard sover, wat die omgewing en veral swemstrande betref. 'n Mens voel veilig en die inwoners is altyd vriendelik. Die promenade op die voorstrande is 'n treffer. Sal definitief weer kom en vir ander aanbeveel."
Pennington, Escape From Durban
Bothasrus"Pennington is 'n asemrowende plek waarna ek altyd sal terugkeer. Die branders wat snags teen die rotse breek en 'n mens aan die slaap sus, is kosteloos."
Manaba Beach, Escape From Durban
Manaba Breeze 9"Baie lekker plek as jy net wil vakansie hou en rus."
"I enjoyed the Meander and especially the visit to the Mandela Capture site and Ardmore."
Banner Rest, Escape From Durban
Zesty Guesthouse"Banners Rest and Port Edward as a whole are very beautiful! "
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
Gough Heights 7"Partytjies in die strand se parkeerarea van die plaaslike bevolking wat in massas met taxibussies aangery word en wat dan tot laat in die nag (of selfs regdeur) met groot lawaai aanhou en wat die terrein ernstig bemors is ook 'n probleem. Die area word selfs as 'n publieke toilet gebruik."
"Ek was nog altyd 'n baie gelukkige besoeker aan Uvongo, maar was met hierdie besoek teleurgestel dat my spaarwiel van my Fortuner gesteel is in die strand se parkeerarea, met karwagte! Dit het my glad nie gerustelling gegee terwyl ons op die strand was nie. Ook teleurgesteld dat die hoofstrand weereens toe was met ons aankoms as gevolg van rioolbesoedeling. Dis een van die mooiste strande, hoekom word hierdie nie beter beheer nie? Ons was almal laas jaar dodelik siek met 'n maagvirus as gevolg van die besoedelde strandmeer. Dit sit 'n mens af om te bly terugkom."
South Coast, Escape From Durban
The Dugong Guest House"Die weer is heerlik met pragtige fasiliteite en strande. Waarde vir geld vir alle reisigers."
"Vakansie - ja. Sakereis - nee. Die verkeer in en uit Umhlanga was te erg!"
"Baie lekker plek om vakansie te hou. Heerlike restaurante en Taylors Meat, Science of Coffee en Hops is van die beste plekke wat uiteet, vleis- en koffiekoop aanbetref."
"Dis 'n baie mooi woongebied en ons sal enige tyd weer daar vakansie hou. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Villa Mia 11 St Lucia"Absoluut 'n moet vir voëlkykers. Ons het 205 soorte spesies gekry. Cape Vidal-besoeke is asemrowend. St Lucia is ons Suid-Afrikaners se trots. Riviertoere is 'n moet vir vakansiegangers."