Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Rustig, selfs gedurende die baie besige Desember vakansiedae. Als gerieflik. Voorstel: Miskien kan die plaaslike winkels net meer voorraad aanhou."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 8"Nice place to spend your holiday, there's a lot of activities."
Zinkwazi Beach, Escape From Durban
Phezulu"Proud's Pizza is beslis aan te beveel. Lekker strand solank dit laagwater is."
Woodgrange, Escape From Durban
Beach Cove"Woodgrange is great for a beach getaway, close to the swimming beach in Hibberdene and good fishing. There is a Spar and a PnP (small one) nearby, and one or two restaurants/coffee shops."
Margate North Beach, Escape From Durban
Ithaca Studio Apartments"Fantastiese strand! Netjies met uitstekende sekuriteit en vriendelike personeel. Die lewensredders op hierdie strand is absoluut fantasties! Ek was saam met 'n 10- en 'n 9-jarige baie woelige kinders en was glad nie bekommerd oor hul veiligheid met hierdie professionele mense aan diens nie! Sekerlik die beste wat ek ooit in aksie gesien het!"
Manaba Beach, Escape From Durban
Shad Bay Apartments"Awesome fishing fun and lovely beaches. Not many sights to see. "
"Ons gaan elke tweede jaar Uvongo toe en is vir ons die lekkerste plek. Sal weer gaan. Baie lekker!"
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Mare Vista 13"Ramsgate het al baie agteruit gegaan, meeste besighede lyk verwaarloos. Die Wildekus is net nie meer dieselfde nie. Verseker die laaste keer wat ons soontoe sal gaan."
Margate Beach, Escape From Durban
Rondevoux 6"Strand is aangenaam in vroeg oggend. Ongelukkig baie vuil en gebreekte glas orals."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 106"Hou ongewensde elemete uit asb. Baie lekker strand en omgewing. Verhoed dat nie-bydraende ekonomiese toerisme die toerisme ekonomie bevoeter en veiligheid. 'n Water speelpark sal lekker wees, maar betaal, anders sal dit oorval word deur onderhoud en nie volhoubaar wees nie. Bemark Margate weer op TV en wys wat julle doen vir toerisme, daar is 'n wanpersepsie in die binneland."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Bobisko's Place"Die hoofstrand is lekker maar besig. Net 'n kort afstand van dit is 'n lang, stil strand met mooi "rock pools" en baie vissies ens. "
Thompson's Bay, Escape From Durban
Kallisti 32"Pragtige strand wat bietjie weggesteek is, maar dit is ook lekker. "
"Small little village. No big shopping available. But perfect place to just relax and enjoy the oceans calmness."
"Baie moeilik om parkering te kry in die dorp, maar dit hou wel baie van die dagbesoekers weg. Heerlike, veilige getypoel vir klein kinders."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St.Lucia Holiday Cottages"Meer as genoeg om te doen al vang jy nie vis nie. Cape Vidal en al die ander besienswaardighede is steeds naby genoeg om enige persoon se vakansie propvol te maak. Baie veilige en rustige omgewing, waar jy sonder vrees kan gaan stap."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamingo Holiday Apartments"Pragtige plek, 'n moet om te besoek, baie om te doen."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Periwinkle 1"Skoon strand. Life guards ten alle tye. Super tube, trap bootjies op lagoon. Tidal pool. Baie mooi nuwejaars vuurwerke gehad."
"Finding the venue on the GPS was not easy, however after finding it pure bliss began. We will definitely visit again."
"Very laid back little town and friendly people. It is in need of a few stop streets as drivers never stop and speed along the main road."