Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Ons het die slaggate in die strate baie steurend gevind, maar ons sal bly terugkeer soos ons al baie gedoen het vir die vakansie atmosfeer wat daar heers."
Hibberdene, Escape From Durban
Leisuredene Village No.58"Ek gaan al van kindsbeen af Hibberdene toe. Ek is bly om te sien Fifi se vars viswinkel is opgeknap en die Jolly Roger by die strand verkoop lekker kos. Daar is genoeg kettingwinkels. Veiligheid is maar 'n kwessie soos in die res van die land en ernstige misdaad is, volgens oorlewering, 'n probleem. As jy in 'n veilige kompleks kan bly kan jy Hibberdene oorweeg. Dit is redelik goed geleë en is basies aan die begin van die kuspad op die suidkus. "
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Rose Lane Beach House"Sentraal geleë en maklik om by enige plek uit te kom."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Forest Lodge"My vrou het dit baie geniet en my kind het mal gegaan oor die seekoeie en krokodille."
Margate North Beach, Escape From Durban
Golden Sands Number 4"Can be hectic during peak periods. Locals not involved in tourism are very friendly."
Southbroom, Escape From Durban
Onelly's Lodge"Naby aan als en mooi area. Aktiwiteite naby om te doen vir hele gesin."
"Ek sal aanbeveel om inkopies in Ballito te doen. Die dorp Stanger het ons bietjie onveilig laat voel."
Margate North Beach, Escape From Durban
Lucien Sands 201"Lucien beach can be very rough - Uvongo beach, Ski-Boat beach at Ramsgate and Liesure Bay beach are great for younger children. "
Umtentweni, Escape From Durban
Sandalwood"Umtweni is 'n rustige omgewing alhoewel daar 'n waterkrisis was."
Margate Beach, Escape From Durban
Colonial Sands Unit E"Baie lekker swemstrand, met lewensredders aandiens. "
"Lekker rustig, maar nie te veel groot malls nie. Ideaal vir mense wat a wegbreek van besige stadslewe soek."
Lions River, Escape From Durban
Clydesdale on Lions River"Pragtige juweel wat ek nie voorheen van geweet het nie."
Zinkwazi Beach, Escape From Durban
Black Rock Beach Cottage"Mooi strand vir die rustige tiepe vakansie. Inkopieplek by Zinkwazi kort aandag. "
Zimbali Estate, Escape From Durban
Casa Catherine Brauns"A beautiful place but too bushy and dark at night. Too many monkeys which can cause havoc should you forget to close all the windows."
Shelly Beach, Escape From Durban
80 Surf Bay Sands"Baie gerieflike sentrums. Goeie restourante. Waarde vir geld."
Ramsgate Beach, Escape From Durban
Ramsgate Palms Unit i"Net jammer die Lagoon is nie te skoon nie."