Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
The Estuary Guest Chalets"Ons was baie gelukkig om die bosloerie (Nerina Trogon) daar te sien! Wat 'n pragtige voël. "
Shaka's Rock, Escape From Durban
Chaka's Rock Chalets"Ons het lekker gebly en sal weer by Shaka's Rock kom oorslaap. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Hou altyd daar verlof."
Hibberdene, Escape From Durban
Rockview 43 - original"Hibberdene is 'n klein plekkie met die nodige winkels vir als wat jy benodig. "
"Umhlanga is growing and have everything you need (Gateway Mall). And even with such a busy place, most things are about 10 minutes away."
"Goeie plek om oor te slaap vir 'n paar dae en van daar dag uitstappies te doen."
Shelly Beach, Escape From Durban
4 Summer Place"Gaan kuier asb. by Lake Eland by Oribi want dit is regtig pragtig daar. Dit is nie ver ry van Shelley Beach af nie en die views is te awesome om te mis. Daar kan jy ook die langste zipline vat wat regtig 'n groot plesier is om te doen. Jy kan daar ure vertoef en geniet. Ek beveel dit seker aan vir almal."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Manzini Chalets"St Lucia is een prima uitvalbasis voor diverse activiteiten: Cape Vidal, strandbezoek, nijlpaarden-safari, walvis-spotting, bezoek aan Hluhluwe. Het dorp zelf is een lange straat met veel horeca, grote supermarkt, drankwinkels en een heel leuk marktje. Erg toeristisch maar niet te overdreven. "
"Strande is en word baie mooi skoon gehou. Daar is alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou."
"Baie stil, maar lekker as jy wil visvang en as jy wil kuier is dit nie so lekker nie."
Willard's Beach, Escape From Durban
Sands Beach Breaks Ballito"Dis die lekkerste strand en sal weer daardie strand besoek. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 17"Baie lekker weer en area om maklik vir drie weke weg te breek. Baie om te sien en doen. Cape Vidal is net 'n klipgooi ver, asook iSimangaliso."
Manaba Beach, Escape From Durban
Beau Vista no 4"Bietjie weg van die gewoel in Margate self en daarom ideaal vir vakansie en rus."
Marina Beach, Escape From Durban
The Sea Cottage"Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak."