Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
"Uvongo is regtig 'n baie besonderse plek. Hierdie was 'n eerste vakansie in Uvongo en was ongelooflik mooi en rustig. Die plek sal ek definitief aanbeveel vir enige persoon. Daar is heeltemal genoeg aktiwiteite om jou besig te hou vir 10 dae. Die eetplekke was onoortreflik en die mense was baie gasvry."
Thompson's Bay, Escape From Durban
The Beacon 67"Die gebou daar lyk verwaarloos en daar kan beter instandhouding gedoen word."
Zimbali Estate, Escape From Durban
13 Yellow Wood"Stunning, so many plants and trees, felt like we were on a desert island!"
"We enjoyed our time in Margate/Uvongo. It has all the shops, restaurants and coffee shops that one requires, and it was a very pleasant experience."
"Very picturesque area and quiet. A lot of fog though at night but well worth it."
"Daar heers 'n rustige, gemoedelike atmosfeer in Umdloti. Die fantastiese ligging maak dit uiters ideaal vir enige vakansieganger. Dit is digby die King Shaka-lughawe geleë en 'n paar minute se ry vanaf Umhlanga se besigheidsentrum."
"Ballito is baie toeristevriendelik en 'n baie mooi boomryke dorp. Die strande is puik, asook die inkopiesentrums en eetplekke."
Shelly Beach, Escape From Durban
64 Cest Si Bon"Pragtige stil dorp, skoon en goed versorg. Die stande was pragtig skoon en ons het alles baie geniet."
Margate North Beach, Escape From Durban
Ithaca Studio Apartments"Amazing beach and it was nice and quiet and if you not keen on swimming you can take nice long wake on the beach."
Margate North Beach, Escape From Durban
Ithaca Studio Apartments"Ek dink dis 'n lekker plek en swemstrand. Stapafstand vanaf Margate Main Beach."
"They must add transport for those from town like Uber or Taxify."
"Beautiful town with a clean coastline. Awesome nature surroundings and mostly friendly people. Will definitely visit Ballito in the future."
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Silhouette 29"Pragtige omgewing en dit is veilig vir tieners om te loop na Margate se hoofstrand."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 106"Baie skoon strand, maar al wat nie mooi is vir die toeriste nie, is die mense wat so drink op die strand, by die swembad en daar waar die stalletjies is. Dit gee 'n slegte naam. Die polisie moet meer aktief wees op hierdie plekke - ek het nog geen polisie die heel week gewaar nie. Hulle ry bloot net in die straat van die strand af. Die karre wat oop staan en harde musiek speel is ook sleg. Afgesien daarvan verkies ek om vakansie in Margate te hou."
"Die strand is nie maklik bereikbaar nie, as gevolg van takke en rommel wat uitgespoel was deur die storm. Niks was sigbaar om dit weg te neem nie."