Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
St Lucia Estuary, Escape From Durban
The Bridge 8"St Lucia dink ek is nie vir gewone Suid-Afrikaners want alles is net te duur, veral as jy meer as een kind het. "
Margate North Beach, Escape From Durban
Ithaca Studio Apartments"Ons sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Ons gaan gewoonlik na Umhlanga toe maar hier is werklik soveel meer om te doen. Net jammer dat die munisipale swembad so sleg lyk."
"Alles wat jy nodig het is byderhand en jy hoef nie very te ry on te kry waarna jy soek nie. Uvongo is beslis onder my top 10."
Margate Beach, Escape From Durban
Boulevard 204"Love Margate, always been a favourite for our family. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Flamboyant 7"Must stay for a minimum of 4 nights stay to get to visit all attractions. "
Margate North Beach, Escape From Durban
Ithaca Studio Apartments"Skoon, veilig en kindervriendelik."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Manzini Chalets"Was net teleurgestel in die heeldag wildrit wat ons deur Heritage geboek het. Was glad nie die geld werd nie. Het gevoel of ons van een plek na die ander plek jaag, dan word dieselfde paaie oor gery. Groot teleurstelling vir R1000pp!"
Richards Bay, Escape From Durban
Aristo Manor"Ek besoek Richardsbaai al die afgelope 20 jaar, en dis altyd lekker om terug te gaan. "
Manaba Beach, Escape From Durban
Shabay Villas No 10"Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs."
Pennington, Escape From Durban
Elhanan"Pennington is 'n pragtige, rustige kusdorpie wat dit moontik maak om te volle te ontspan en rustig te wees."
"Ons het die mense as baie vriendelik en behulpsaam gesien. Gaan beslis weer kom kuier. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Manzini Chalets"So baie om te sien en doen, gaan weer hier kom besoek aflê. Die weer in die winter is ook lekker warm. "
Lawrence Rocks, Escape From Durban
Chesapeake Bay 30"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."
St Michael's-on-Sea, Escape From Durban
No 8 Cosmoledo"Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak."