Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Meer-en-See, Escape From Durban
La-Rene"Ons geniet dit altyd om soontoe te gaan. Dis meestal baie rustig en mense baie vriendelik. "
St Lucia Estuary, Escape From Durban
Forest Lodge"Ons is vreeslik lief vir die bestemming, en het al vantevore ook hierso besoek. Daar is vreeslik baie lekker uitstappies en mens behoort hier te besoek vir ten minste 4 dae om als te ervaar."
"Dit is die eerste keer wat ons daar tuis gegaan het en is verstom oor die skoon en netjiese dorp. Regtig, ons het telkemale daaroor gepraat hoe skoon en netjies alles is, sypaadjies, strand, mall en strate. Was baie beïndruk! Jul doen goeie werk Ballito Munisipaliteit!"
"Die bouwerk in Umhlanga tans is frustrerend, want dit is moeilik om enige plek heen te ry."
Margate Beach, Escape From Durban
Hibiscus Road"One of the most scenic beaches in KZN. Your beach photos will look amazing. The drive along the beach road is also an awesome ride with great views & the smell of the fresh ocean. Weekends are decorated with arts & crafts all along the beach road & tourists rubbing shoulders on the pavements. "
"Die plek is mooi en skoon, eerste keer wat ons daar was en sal beslis weer soontoe. "
Shelly Beach, Escape From Durban
Eden Dunes 58"Buite seisoen is dit rerig stil,en alles wat jy nodig het is baie naby die woonstel. Bekostigbare eetplekke net om die draai, en hang af hoe avontuurlustig jy is, is daar genoeg plekke en besienswaardighede as jy bereid is om 'n bietjie uit te ry."
Pietermaritzburg Central, Escape From Durban
Heritage House B&B"Dit was gerieflik naby die plek waar ons daagliks moes gewees het tydens ons verblyf in Pietermaritzburg."
"Dit is seker die gemaklikste plek nog met al die plekkies wat letterlik binne 'n radius van 30 km om jou is."
Selection Beach, Escape From Durban
Camarque 28 Studio CM"Umdloti beach is a wonderful holiday and beach destination!"
Manaba Beach, Escape From Durban
Queen Elizabeth 3"Manaba, asook groot dele van die Suidkus, is tans deurspek met misdaad. Ek kom van Gauteng en voel onveilig in die Suidkus."
Willard's Beach, Escape From Durban
Bermuda 306"Baie netjiese en skoon strand waar mens as gesin 'n dag by die strand kan geniet."
Park Rynie, Escape From Durban
Wave Dancer - Original"Hou van die stil area, lekker winkelsentrum naby vir inkopies, mooi strand met gety-swembad, goed vir mense wat hou van visvang."